Margate Akkommodasie by 17 Genoeg | LekkeSlaap
+17
+17

17 Genoeg

Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 89, Aride, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Genoeg is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel in 'n kompleks met direkte toegang tot die strand in Uvongo. Dié kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus bied reisigers die perfekte plek om die sonnige strande en kusgebied van KwaZulu-Natal te verken, en is bekend vir die pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea wat na 'n balkon lei. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, en lei na 'n balkon. Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig en die kompleks het afstandbeheerde toegang.

Behalwe vir die strande, bied die area ook van die beste snorkel- en duik-bestemmings in die land, aangesien die warm Indiese Oseaan se seestrome 'n rits waterlewe bevat. Ander doendinge in die area sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Genoeg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colinstraat 89, Aride, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 89, Aride, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe13bb3d953bf6b0d20c5fc318cd2e32e5db07bd2c50de15a0c5de20bbfd2ebddfd1f8cfd9f35a9eca7999f62c0ff052e37c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 89 Colin Street Aride, Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.834514066244 30.394808225517
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za