Umdloti Akkommodasie by 17 Mountgreen | LekkeSlaap
+11

17 Mountgreen

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordelike Kusweg 19, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 Mountgreen is 'n selfsorgwoonstel wat in die Mountgraan woonstelkompleks in Umdloti aan die Dolfynkus geleë is. Mountgreen is direk oorkant die strand en is net 50 m van die water af!

17 Mountgreen het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n groot platskerm-TV en bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitemeubels en 'n Weber-braai. Dit is die ideale plek om die ongerepte 180º-uitsig oor die see te geniet, en daar is ook 'n kans dat jy walvisse en dolfyne sal sien wanneer jy die strand besoek.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die eenheid word op weeksdae skoongemaak, uitsluitend openbare vakansiedae.

Mountgreen is naby 8 restaurante en wegneemeetplekke indien jy nie lus is om kos te maak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Mountgreen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 17 Mountgreen
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Noordelike Kusweg 19, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Mountgreen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordelike Kusweg 19, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ODViN2I2LWM5NzYtNDY3YS04OTBmLTU0ZGY4NWNmZjgwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 19 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -29.66758 31.11958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za