Umdloti Akkommodasie by 17 Mountgreen | LekkeSlaap
+11

17 Mountgreen

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 17 Mountgreen
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mientjie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie E
Gesin met klein kinders

Fantasties, skoon en rustig.

Sal enige tyd weer na Mountgreen toe gaan, pragtig!

17 Mountgreen's terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het.

17 Mountgreen
Gregory N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory N
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker vakansie. 17 Mountgreen is 'n pragtige woonstel, met die mooiste see-uitsig.

Umdloti is 'n pragtige plekkie. 17 Mountgreen is 'n pragtige woonstel met alles wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal die woonstel vir almal aanbeveel.

17 Mountgreen's terugvoer

Baie dankie Greg.
Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het.
Beste Groete

17 Mountgreen
Grove V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grove V
Gesin met klein kinders

Luukse eiendom, pragtige see-uitsig, eienaar en opsigter onmiddellik beskikbaar vir navrae en hulp.

Baie dankie aan die eienaar en opsigter vir die vinnige vervanging van Weber-braaier, vreeslik lekker gekuier op die groot stoep, kombuis ten volle toegerus en pragtige TV en sitkamer-stel. Sal weer besoek.

Daniel R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Gesin met klein kinders

Baie lekker, sal definitief weer gaan.

17 Mountgreen is perfek geleë die woonstel blok is lekker en gemaklik om in en uit te gaan, sal dit definitief aanbeveel vir ander.

Debbie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Gesin met klein kinders

Dis was verskriklik lekker en mooi.

Ek was regtig baie verstom gewees. Dit wat ek op die internet gesien het is presies wat ons gekry het. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Suzan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan B

Rustig, mooi, skoon.

Ons het baie lekker gerus en die verblyf was wonderlik. Ons was goed verwelkom met ons aankoms.

Rynard N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynard N
Gesin met klein kinders

Wat 'n onvergeetlike vakansie.

Wat 'n wonderlike vakansie in 'n skoon en netjiese eenheid. Dit was een van die beste vakansies saam met my gesin nog ooit. Ek kan vir seker 17 Mountgreen vir enige iemand aanbeveel.

Wiets L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiets L
Gesin met tieners

Goed toegerus met mooi see-uitsig.

Als werk in die eenheid wat baie goed toegerus is. Een negatiewe opmerking is dat die tuimeldroër moeilik is om te verstaan ten spyte van instruksies in kombuis - dalk het ek verkeerde knoppies gedruk. Nie betrekking tot die eenheid - as jy van Pretoria ry en wil braai, bring jou eie hout as jy plek het. Die winkels in die omgewing se hout is nat, sagtehout, en glad nie waarde vir geld nie. Die eenheid het 'n Weber wat lekker op die see uit kyk vir braai. Die kompleks voel veilig en eenheid het Trellidoor-voordeur. Baie lekker gebly.

Simphiwe R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe R
Saam met vriende

Had such an amazing experience..I'm loving this place will definitely go again.

Wow, we Had such an amazing experience of a life time i love everything about this place. Will definitely visit again soon.

Leonie M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute kwaliteit en puik standaard, meters van die see.

Kwaliteit en puik verblyf. Meters van die see en klein winkelsentrum. Weg van die besige dele van die Noordkus, maar uitstekende restaurante. Die eenheid is luuks en het 'n pragtige see-uitsig. Die admin en logistiek rondom die sleutels en ander inligting was puik. Eenheid word daagliks gediens. Naby aan die lughawe.

Juanita M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was een van ons wonderlikste vakansies. Die woonstel in 'n paar tree van die hoofstrand af. Die woonstel het absoluut alles wat mens benodig soos 'n tuimeldroër, wasgoedmasjien en skottelgoedwasser. 'n Baie groot TV met wonderlike klank. Die beste stoep met 'n heerlike uitsig op die see.

Magda D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met vriende

Rustige wegbreek by die see met wonderlike see-uitsig.

Die woonstel is netjies en skoon met ordentlike meubels, nuwe toerusting en goeie breekgoed, glase en potte. Sal beslis weer gaan.

Annemarie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik. Só lekker gerus en só veilig gevoel.

Ek kan hierdie woonstel vir enige een aanbeveel wat wil gaan rus by die see.

17 Mountgreen's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is baie bly dat julle so lekker kon kuier.

17 Mountgreen
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordelike Kusweg 19, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ODViN2I2LWM5NzYtNDY3YS04OTBmLTU0ZGY4NWNmZjgwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 19 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -29.66758 31.11958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za