Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Ocean Gardens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstoneweg 522 Road, Ocean Gardens 17, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Ocean Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n veiligheidskompleks in Ramsgate. Die woonstel het 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die hoofslaapkamer en die balkon. Die kompleks is 100 m vanaf Ramsgate se Blougvlagstrand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met ’n bad en stort, en 'n gastetoilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Openview. Die leefarea bied toegang tot die balkon en uitsigte oor die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met 'n see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Ocean Gardens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir 17 Ocean Gardens
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Andrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 7

Ligging

  • Bidstoneweg 522 Road, Ocean Gardens 17, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Ocean Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstoneweg 522 Road, Ocean Gardens 17, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkl5Ba19EmG1VkK8nR1XAS54Cpkt7SG5VzAGhu6HRllaBPRl0wB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 522 Bidstone Road, 17 Ocean Gardens Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.887060762694 30.351353154882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem