17 on Butler
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butlerstraat 17, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
17 on Butler is ’n asemrowende B&B in ’n rustige woonbuurt in Mbombela (Nelspruit). Dié dorp is in die vallei van die Krokodilrivier weggesteek en spog met ’n oorvloed sonskyn, matige, subtropiese klimaat, welige landskap, verskeie besienswaardighede naby en dit dien as die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.
Verblyf word in 7 gastekamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer wat ’n bad en stort, of slegs ’n stort het. Party van die kamers het ’n kombuisie, leefarea en toegang tot ’n privaat stoep.
Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuine en ontspanningsarea buite ontspan. Die eenhede het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Doendinge naby sluit die Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Butlerstraat 17, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink 17 on Butler het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butlerstraat 17, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom