17 on Miller

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

17 on Miller is in die hartjie van die Old Village in Gordonsbaai geleë en is binne stapafstand vanaf die rustige strand, restaurante, kuriowinkels en ander geriewe. Dié selfsorg-vakansiehuis het die perfekte ligging en is sentraal op die R44 geleë.

Dié selfsorg-vakansiehuis beskik oor 4 ruim slaapkamers en 2,5 badkamers. Daar is 'n TV/sitkamerarea en 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond strykyster, broodrooster, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Al die beddens word voorsien met van perkallinne, wit badhanddoeke, haardroër, 2 TV's waarvan 1 volledige Extra View DStv het en die ander gewone kanale. en daar is 'n kaggel.

Die buite stoep het 'n lieflike sitarea met 'n braaiarea het buitelugmeubels. Daar is 'n veilige speelarea vir kinders en kleuters. Die huis het ook 'n dubbelmotorhuis, afstandbeheerde hek en 'n alarmstelsel met 24/7 sekuriteitspatrollies.

Gordonsbaai is 'n hawedorp met die Hottentots-Hollandberge in die agtergrond, lang pragtige strande en die prentjiemooi wynlande. Gordonsbaai is 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby Stellenbosch, die wynlande, Hermanus en vele ander groot toeriste besienswaardighede in die Wes-Kaap.

Slaapplek

'n Bespreking by 17 on Miller sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 17 On Miller gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za