Ramsgate Beach Akkommodasie by 17 Praslin | LekkeSlaap
+16
+16

17 Praslin

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Hoofstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Praslin is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate.

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër is beskikbaar. Daar is 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie dekodeerder en kaart saambring. Ongelukkig is daar nie 'n Explora-koppelpunt nie.

Linne en badhanddoeke word voorsien. Bring jou eie swemhanddoeke en vadoeke.

Daar is 'n veilige swembad en braai-area, asook 'n toesluitmotorhuis.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Praslin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 17 Praslin
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marinerylaan, Hoofstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Praslin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Hoofstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYWJjMjgwLTc5OGYtNDFhMi1iZmVlLTk4NGI4NDM3MTU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Marine Drive Main Road 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.892613342726 30.346764922142
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za