Gordonsbaai Akkommodasie by 17 Private Studio | LekkeSlaap
+12
+12

17 Private Studio

  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

17 Private Studio is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se erf in Gordonsbaai geleë is. Die woonstel kyk uit oor die baai en daar is asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon. 17 Private Studio is net 10 minute se stap van Bikini-strand en Gordonsbaai se hawe af.

Dié woonstel is smaakvol ingerig en beskik oor 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die slaapkamer het skuifdeure wat toegang bied tot 'n balkon met pragtige uitsigte.

Gratis WiFi word voorsien en gaste kan gerus die braaigeriewe op die perseel gebruik. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is ook 'n paar winkels en restaurante in die omgewing wat net 'n kort entjie se ry ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Private Studio sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 17 Private Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 Private Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMjZiYTNiLTIxODAtNGQ2ZS1hNDBiLTQ2ZWZlY2U4ZjUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 17 Kloof Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1650545 18.8642191
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za