LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 17 Private Studio | LekkeSlaap
+12

17 Private Studio

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 17 Private Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lee F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Beautiful stay for a couple really enjoyed our stay.

Estelle F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F
Enkelreisiger

It is lovely, safe place with the most beautiful view!

I received a warm welcome from the owners, had safe parking for the rental car and enjoyed my stay. Will definitely stay there again should the occasion arise. The view is absolutely awesome!

Betsie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Saam met vriende

Skoon, mooi en vriendelik.

Sien sterre.

Anthea C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Beautiful view. Very friendly guests. I would definitely recommend 17 Private Studio to friends.

Christina M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en die gasvryheid en ongelooflike uitsig was pluspunte.

Ons het ons kuiertjie vreeslik geniet. Vriendelike ontvangs gehad en sommer uitgerus teruggekeer. Baie dankie.

Elsa W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa W
Enkelreisiger

Mooiste view.

Wonderlike tyd gehad. Rustig en veilig gevoel. Veral vir 'n vroulike alleen-reisiger. Mooiste view oor die see. Hoog teen die berg. Sal beslis weer gaan kuier.

Conrad B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike, netjiese plek met pragtige view en naby strand.

Baie gemaklike, netjiese plek met pragtige view en naby strand vir loop. Baie vriendelike eienaars, ons sal graag weer hier bly op volgende trip.

Zuryda F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuryda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place and the sea view is beautiful.

Needs air-con, very nice host.

Cathy V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable stay.

Great hosts and accommodating.

Diane B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Book, re-book and continue booking this excellent accommodation. Friendly hosts, value for money. Awesome view, great location. Privacy was fantastic. Little extra's in the room in case your forgot your plasters, ear buds, soap. Delicious home-made rusks to start off your day. Well equipped, neat and clean kitchen.

Ammie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ammie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig, skoon en netjies.

Ons het ongelooflik lekker gebly, pragtige see-uitsig, plekkie was skoon en netjies.

Maja D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is uiters netjies en skoon met die perfekte uitsig oor Gordonsbaai.

Ons het 'n uitstekende ervaring gehad. Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het en is perfek geleë reg teen die berg en bied baie privaatheid.

Petro F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en smaakvol.

Ons het heerlik gebly en die eienaars was behulpsaam. Alles was skoon en netjies en die see-uitsig was lieflik.

Kendra S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kendra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplek vir 2.

Die gasvrou het ons hartlik ontvang en mildelik inligting gedeel sou ons dit verlang. Sy het ons gewys hoe lyk hulle pragtige strandhuis in die berge. Die kamers is netjies en beskik oor yskassies met beskuit, melk, koffie, tee en suiker om te gebruik. Alles was op sy plek en silwerskoon, en lekker knus. Die eienaars het ons reeds met die intrapslag gemaklik laat voel. Hulle is só oulik en bereidwillig om te help. Dis regtig 'n lekker plek om te bly as jy in of naby Gordonsbaai is!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The perfect getaway for two.

We were greeted by the lady of the house on arrival who was very welcoming, friendly and forthcoming with any information we needed. She showed us around their beautiful beach home in the mountain. When we entered the room, it was well kept and there were mini bar-ones that we were grateful for (there were rusks, milk, coffee, tea and sugar to use at our disposal). Everything was in order and spotless, with just the right amount of cosy. The couple who own the place made us feel very comfortable staying there and we hit it off straight away, they are such a sweet pair and were willing to help us out if need be. All in all, an awesome place to stay if you're in or around Gordon's Bay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol, rustig en definitief waarde vir geld!

Een van die beste plekkies wat ons tot nog toe bespreek het deur LekkeSlaap vir ons as 'n paartjie. Alles was wat ons verwag het en sal graag weer spesifiek van hierdie plekkie gebruik maak! Baie dankie.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 17, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMjZiYTNiLTIxODAtNGQ2ZS1hNDBiLTQ2ZWZlY2U4ZjUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 17 Kloof Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1650545 18.8642191
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!