17 Santa Fe Crescent

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

17 Santa Fe Crescent is stapafstand vanaf die strand in Big Bay en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Dele van die eenheid word via trappe bereik en is nie geskik vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Rook is verbode op die perseel en daar is slegs slaapplek vir 4 gaste beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 17 Santa Fe Crescent sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 17 Santa Fe Crescent gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za