Amanzimtoti Akkommodasie by 17 Stella Maris Seaside @ Van’s | LekkeSlaap
+28
+28

17 Stella Maris Seaside @ Van’s

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella Maris 17, Kusweg, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Stella Maris Seaside @ Van’s is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Amanzimtoti geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en lugversorging. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer met 'n bad en stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en gemaklike sitplek. Dit is langs die eetarea. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Stella Maris Seaside @ Van’s sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir 17 Stella Maris Seaside @ Van’s
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Stella Maris 17, Kusweg, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Stella Maris Seaside @ Van’s het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella Maris 17, Kusweg, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NzhmMWZlLTA0NDItNDk3MC1hNWExLTkzMTI4YWQ2ZjY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 17 Stella Maris Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.051794555736 30.88791966431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za