17 Village Square

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

17 Village Square is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die woonstel is 500 m vanaf die bekende Chapman's Peak-rylaan, 100 m vanaf Houtbaai se pragtige strand en 'n kort afstand vanaf 'n rits restaurante en winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon wat toegerus is met buitelugmeubels.

Slaapplek

'n Bespreking by 17 Village Square sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 17 Village Square gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za