17 Whale Rock Gardens
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Rock Gardens 17, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
17 Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en daar is 'n uitsig oor die swembad vanaf die balkon.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ondervloerse verhitting is in al die slaapkamers en die sitarea beskikbaar vir die wintermaande.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasien, skottelgoedwsser en granietblaaie toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv Now en Netflix. Die oopplan-kombuis en sitarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die swembad en op die berge.
Daar is gratis WiFi. Die eenheid het 'n motorafdak vir 1 voertuig en 'n besoekersparkeerplek.
Die veilige landgoed het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en dit is naby die naaste strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 17 Whale Rock Gardens sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Whale Rock Gardens 17, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 17 Whale Rock Gardens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale Rock Gardens 17, White Caps-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom