Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini Beach Holiday Home

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Bikini Beach Holiday Home is 'n vakansiehuis in Gordonsbaai met slaapplek vir tot 9 gaste, reg teenaan die strand.

Hierdie selfsorghuis is op die strandfront en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 op die boonste verdieping geleë is. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Buite is daar ’n slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n gesinsbadkamer met ’n bad, stort, wasbak, wasmasjien en ’n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan etes in die eetarea geniet. Die sitarea het ’n platskerm-TV wat 48 duim groot is met DStv Now en Netflix. Daar is ook ’n radio, ysmasjien, yskassie en lugversorging. WiFi word voorsien.

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Bikini Beach Holiday Home het 'n groot patio voor die sitkamer met 'n uitsig oor die see en 'n braaiplek in die agtertuintjie. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis op die perseel met ekstra parkeerplek vir 2 voertuie. Let daarop dat daar 'n hoogte-beperking vir voertuie in die motorhuis is.

Slaapplek

’n Bespreking by Bikini Beach Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Bikini Beach Holiday Home
Netheid
3.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bikini Beach Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Gordonsbaai, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf99cf8bb485ffe1fc5ca454ed9312bd309e6fc9deaef09a8176c4ff3b3c9a2e7087e8f640cf7527d8c20e99170c1eb01651d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 171 Beach Road Gordons Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166229829929 18.858505038623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem