LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 174 Atlantic Drive | LekkeSlaap
+26

174 Atlantic Drive

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 120 resensies vir 174 Atlantic Drive
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jf O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jf O
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring! Die uitsig is iets om te aanskou!

Ons was nog altyd lief vir Yzerfontein. Hierdie eiendom bied die beste waarde vir geld met spasie en 'n wonderlike uitsig!

Anneri C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri C

Was lekker rustig gewees.

Daar is 'n paar goedjies in die huis wat aandag kort, maar plek was skoon.

Benita A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Net om jou kop skoon te kry na die lock down.

Yvette D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met vriende

Fantastiese paar dae met 'n pragtige uitsig.

Sou wel aanbeveel dat eienaar vensters skoonmaak van buite want belemmer die effek van die mooi uitsig van die strand. Asook die voordeurslot bietjie geroes, so bietjie stram met oop en toesluit. Verder is die blyplek baie goed en netjies ingerig.

Mariette V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die uitsig oor die see met die dolfyne skep 'n gevoel van ontvlugting. Die huis is baie goed toegerus met als wat jy nodig het. Dink die yskas moet 'n bietjie opgradeer word en DStv sou beslis 'n pluspunt wees. Theo was waarlik gaaf.

Francina S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huis met asemrowende uitsigte..

Gerieflike huis, skoon en Theo was baie hulpvaardig op die selfoon. Braaiplekke het selfs pragtige uitsigte, net een wenk, bring eie braairooster saam. Ons sal graag weer wil kom kuier. Baie dankie van ons almal.

Randall J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall J
Saam met vriende

Rustig plekke en baie netjies.

Weereens dankie, Theo. Ons het lekker gekuier. Sien jou binnekort.

Du Preez P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Preez P
Gesin met klein kinders

Fantastiese gesinsvakansie!

Lekker stil omgewing en veilig vir die kinders om buite te speel. Pragtige see-uitsig en baie naby aan die strand. Die huis is groot, mooi en gerieflik. Voel soos jou eie huis. Eienaar baie behulpsaam. Sal definitief weer daar bly!

Rob F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob F
Gesin met klein kinders

This was our second stay at the venue and we will be back again.

See rating.

Adèl B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adèl B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier, pragtige groot huis, met alles wat jy sal nodig hê. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Die groot stoep wat so hoog is, is maar 'n risiko vir 'n gesin met kleinkinders, werk wonderlik vir foto's neem. Heerlik om sonsopkoms en sonsondergang te kan sit en kyk asook die vuurtoring op Dasseneiland. Baie mooi uitsig. Net klein herstelwerkies nodig, soos kraan in bad stukkend.

Hannes D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Mooi gerieflike huis, genoeg spasie vir die hele gesin - Yzerfontein is tops.

Lekker huis met mooi see-uitsig, stil omgewing, 2 braaiplekke voor en agter huis. Ons het beddegoed by Theo bestel teen 'n fooi wat skoon en netjies was. Huis is volledig toegerus en skoon, 2 badkamers. Loopafstand van strand. Dankie Theo ons het baie lekker gebly. Yzerfontein is 'n pragtige, stil dorpie, sentraal om weskus te toer.

Jeff B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff B
Gesin met klein kinders

'n Plek wat die moeite werd is om te besoek as die klein veiligheids- en sekuriteitsprobleme uitgesorteer word.

'n Ruim woonhuis met alle noodsaaklikhede in 'n ontspanne omgewing. Sommige veiligheids-/sekuriteitskwessies (stoepreling afwesig, konsertina-deur kan nie gesluit word nie, notas oor die isolering van sones op die alarmstelsel vir veiligheid in die aand). Geen TV-kanale en CD-spelers werk nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A venue worth visiting if some minor safety/security issues are sorted.

A spacious dwelling with all necessities in a relaxed environment. Some safety/security issues (stoep rail absent, concertina door unable to lock, advice for isolating zones on the alarm system for night security). No TV channels and CD player not working.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Rustige wegbreek met uitstekende see uitsigte.

Perfekte wegbreekverblyf met als wat nodig is om gemaklik te leef. Die huis is netjies en skoon. Die asemrowende uitsigte is 'n bonus. Ons kom weer vir langer.

Ian N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N
Gesin met tieners

Fantasties, wat 'n heerlike plek om in te bly.

Veilig, netjies en skoon - vir seker waarde vir geld.

Francois M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met vriende

Lekker ligging en groot genoeg verblyf.

Die woning is ideaal vir langtermynverblyf, goed geleë as jy opsoek is na stilte, netjies en skoon. Benodig dalk meer onderhoud, kraan val af in die bad en die stortdeur runners haak uit as te vinnig stoot. Mag veroorsaak dat die glasdeur uithaak en uitval, baie lekker gebly. Huis is groot en oop. Eienaar is baie hulpvaardig.

Joane B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane B
Gesin met tieners

Fantasties, alles was gerieflik. Lieflik.

Lieflike dorpie, niks te kort nie. Pragtige uitsig. Lekker kuierhuis. Was my tweede keer daar en gaan dit beslis nog baie wees.

Lucille R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Verblyf was fantasties. Huis het alles wat jy sou benodig met 'n see-uitsig.

Daleen V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Pragtige see-uitsig en naby strand.

Ons het aangename tyd by 174 Atlantic Drive gehad. Huis is pragtig geleë en see uitsig was asemrowend. Ons was teleurgesteld want ons het beddegoed saamgeneem maar daar was geen kussings nie. Oop stoep baie gevaarlik want dit is oor die 2 meter hoog. Yskas kort reparasie en daar is geen veilige parkeerplek nie. Motor het heeldag in die son in die oprit gestaan.

174 Atlantic Drive's terugvoer

Beste Daleen

As julle dit onder my aandag gebring het, sou ek onmiddellik vir julle kussings gereel het. Die yskas se gloeilampie is alreeds vervang. Daar was nog nooit met enige gas se voertuie gepeuter nie.

Vriendelike Groete
Theo

174 Atlantic Drive
Ricardo G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n droomhuis en baie rustig.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Karen H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H
Gesin met tieners

Conveniently located near to the beach.

Quiet, conveniently located walking distance to the beach, had 3 teenage girls with us for a week. Enjoyed the space and the amazing views at sunset. Good value for money.

Jurina B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina B

Restful and peaceful in the heart of nature.

A 3 bedroom, 2 bathroom house that has accommodated a family of 5 for a few days. It was a "sleep" place and wonderful kitchen, braai area and enough space for everyone. Although winter, we lived outdoors and were away most of the days. Close to a beautiful beach, walking areas and close to nature. Very safe. Although we struggled with reception on our mobile phones, it was a blessing in disguise that our work could not bother us. You need to drive to shops and restaurants, but worth the while because you see the beautiful sunsets and houses in the area driving in and out. You need to cook, clean and tidy up yourself. No frills. A definite return for my family in the summer. Owner was wonderful to be able to contact if there was a question that I needed to ask.

Joane B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane B
Saam met vriende

Lieflik.

Man, dit was tops! Lieflike plekkie.

Stifanus L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stifanus L
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig, baie stil en rustig.

174 Atlantic was ‘n heerlike blyplek met ‘n ongelooflike see-uitsig! Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Hilmar C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmar C
Saam met vriende

Fantastiese see-uitsig.

Oopplan en pragtige uitsig.

Jakobus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus V
Saam met vriende

Stil, gerieflik, pragtig, see nabyheid, goeie stil word plek. Dankie.

Wonderlik verblyf, mooi omgewing, heerlik stilte en vars lug.

Ricardo O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo O
Gesin met tieners

Fantastiese belewenis.

Huis is in 'n uitstekende toestand. Beter as verwag. My droomhuis. Rustige omgewing. Baie na an leë strand, wat perfek was! Sal definitief dieselfde huis weer bespreek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome experience.

House in excellent condition. Better than expected. My dream house. Peaceful environment. Very close to empty beach, which was perfect! Will definitely book the same house again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cecilia V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Gesin met klein kinders

Nice for weekend getaway.

Extended kitchen and put a roof up for the braai area/patio in front of the property.

Anton E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik gemaklik en ruim.

Asemrowende uitsig, stil omgewing. Redelik toegeruste kombuis en braaiplek, media wat die aande gesellig maak.

Ferdie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier om deur die branders se gedruis wakker te word!

Was werklik 'n plesier om in die oggend deur die branders se gedruis wakker te word. Die uitsig van die huis, stoep en braai area was wonderlik. Veilig en vriendelike omgewing. Nie te ver van winkels af nie en ook nie te naby om gepla te word deur mense en voertuie nie. Lekker wegbreekplekkie met als wat jy nodig het om so 'n bietjie af te wen van die moderne gejaagde lewe.

Jean S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig, ons sal beslis weer gaan kuier!

Ons het baie lekker gekuier! Baie naby aan die strand! Die huis het alles wat jy nodig het en die jy kan omtrent uit elke vertrek die see sien!

Jeanne D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Goeie ontspannings-atmosfeer.

Dawn F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, well-equipped with excellent views and location.

We loved staying at 174 Atlantic. It’s very good value for money, comfortable accommodation and well equipped. The views are some of the best in Yzerfontein! And the sunset is a must-see.

Karin L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging naby die see.

Ons het lekker gekuier en die wegbreekkans geniet. Die huis was gemaklik, veral die nuwe matrasse, maar die kombuisgeriewe kon beter gewees het. Ek het daarvan gehou dat ons so naby aan die see was.

Sharne A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne A
Saam met vriende

Dit was 'n absolute wonderlike wegbreek uit die gewoel van die stad.

Baie oulike plek met alles wat jy nodig het en met die mooiste see-uitsig. Sal definitief weer teruggaan.

Elmarie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met vriende

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en dit is so naby die see met 'n pragtige spierwit strand.

Ons was 'n groep vriendinne wat vir die naweek daar oorgebly het. Dit huis is toegerus met alles wat jy nodig het en is geleë stapafstand vanaf 'n spierwit strand. Dit was lekker stil en rustig. Ons almal (5) sal dit definitief aanbeveel. Dankie ook aan die eienaar van die huis.

Johan D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die huis is goed toegerus en ons het lekker gebly.

Danie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met klein kinders

Baie gelukkig, net 'n paar gebreekte goedere.

Wil net in kennis stel oor 'n paar gebreekte goedere. Die bad se kraan, handdoekrak in badkamer, skuifdeur lyk asof iemand probeer inbreek het. Hoofslaapkamer se toiletbril. Ek kla nie oor die bogenoemde nie, ek stel julle slegs in kennis voordat mense dink dit was ons.

Marc L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc L
Saam met vriende

Alles was fantasties, mooi uitgelê met 'n mooi uitsig!

Van die bespreking tot die ontvangs was alles mooi uitgevoer. Alles by 174 Atlantic Drive was vir ons mooi uitgelê. Die plekkie het ons skoon verras. Ek sal die plekkie met graagte aanbeveel en beslis self weer gebruik maak van 174 Atlantic Drive.

Retha C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C
Gesin met tieners

Dit was heerlik rustig, pragtige natuurskoon, stapafstand van die see af en het alles wat jy nodig het.

Die huisie is goed ingerig, het genoeg plek vir 5 mense om gemaklik te kuier en is goed geleë. Baie dankie vir 'n heelike naweek!

Esme K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Skoon, netjies, baie ruimte en uitsig baie mooi.

Melony V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melony V
Saam met vriende

Luilekker naweek met 'n pragtige see-uitsig.

Ek en my kollegas het die naweek terdeë geniet. Die huis is pynlik netjies en het als in wat jy mag benodig. Ons moes letterlik net ons kos en klere bring. Die huis is ruim en pragtig. Die see-uitsig en die geluid van die branders in die agtergrond is net wat mens nodig het vir 'n ontspanne naweek weg. Die naweek het eintlik te gou gegaan en ons kon nie glo toe ons alweer Sondag moes oppak nie. Ons sal vir seker weer vir 'n naweek kom. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ria W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria W
Saam met vriende

Mooi en rustig maar nie rolstoelvriendelik en 'n lekker bed nie!

Die ligging is baie goed - jy kan die see sien. Die buitebraai het ons geniet. Die beddens se matrasse was so ongemaklik dat ons reeds Donderdag huis toe is i.p.v. Vrydag.

Louette G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louette G
Gesin met tieners

Fantastiese see-uitsig!

Baie dankie Theo, ons het soos altyd heerlik gebly hier. Alles was skoon, netjies en die huis het alles wat jy nodig mag kry. Die huis het die mooiste uitsig oor die see.

Leana S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Gesin met tieners

Perfek.

Sal beslis weer hier kom kuier.

Dawn F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views and a great stay.

My husband and I had an awesome stay on the weekend. The house has a fantastic location overlooking the sea and Table Mountain in the distance! It is well equipped, clean and I actually liked using my own towels and bedding. It worked out good and definitely worth the value for money.

Martin H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Gesin met tieners

Awesomness at its best. Thanks.

Thank you so much for an awesome weekend, it sure is value for money and I would recommend (in fact I already have) it to friends and family. I will definitely be booking 174 Atlantic Drive again.

Natasha S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig en gemaklik.

Daar is als wat jy nodig het. Vensters was net baie vuil. Slotte van deure kort aandag.

Suzanne L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne L
Saam met vriende

Mooi uitsigte, baie netjies en genoeg van als (eetgerei, borde, ens).

Mooi ruim plek, by die see. Lekker Weskus-weer, rustige area. Agterdeur sluit bietjie swaar oop en toe en die voordeur benodig 'n stopper vir die wind.

Coreen H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig

Ons het tyd hier spandeer gedurende die Desembervakansie. Gerieflike huis met 'n fantastiese uitsig. Baie stil en rustig en ons kon heerlik rus, net jammer die stapeldeure op die voorstoep kon nie oopmaak nie.

Marelize P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P
Gesin met tieners

Heerlik gerus in mooie natuurskoon!

Heerlike huis met als wat nodig is om jou vakansietyd te geniet.

Leigh-ann C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann C
Gesin met klein kinders

What an amazing place to stay in!

We had such a fabulous time and the accommodation was everything that we wanted and needed. The house was very clean and the owner was so accommodating. It is very rare that when you see something online, in the real world it is exactly the same, but in this case, everything that we were promised and that we read online was delivered on. I am going to definitely make use of that same accommodation in the future. Well done and thank you so much!

Liane S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Lekker ruim huis. Naby stil strand.

Raquel S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel S
Saam met vriende

We want to thank you for an amazing and unforgettable weekend spent.

The beauty of nature, peace and calm atmosphere was exactly what we needed as well as the breathtaking sea view. The house is situated on a perfect site. It was definitely an awesome breakaway. Many thanks.

Melinda S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was terdeë die moeite werd om by 174 Atlantic tuis te gaan. Die ligging en die uitsig is prentjiemooi. Die huis het alles in wat nodig is. Baie dankie LekkeSlaap vir 'n puik diens. Sal vir seker weer van julle dienste gebruik maak.

Pieter P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Rustige area met pragtige uitsig.

Heerlik gekuier met mooi uitsig oor see. Kinders kon lekker fietsry en strand toe stap. Weskus op sy mooiste.

Willie M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf, uitsig en omgewing.

Lieflike oopplan-vakansiehuis en toegerus met dit wat nodig is vir vakansie, niks oortollig nie. Radio was 'n lekker bonus. Baie skoon en netjies. Fantastiese see-uitsig, so mooi! So lekker gebly, was skoon hartseer, sommer 'n traan gepik om so 'n rustige omgewing, verblyf en uitsig te verlaat! Net so jammer die pragtige natuur word nou bederf met 2 en 3 verdieping huise wat oral gebou word! Net 'n voorstel om dalk 'n kennisgewing in die kombuis op te sit watter dag die vullis uitgesit moet word. Hakke by opwas-area in kombuis vir vadoeke en houer in storte vir seep sjampoe ens. sal baie help. Baie dankie Theo dat ons in julle paleis kon bly, sou nie so lekker gebly het in enige van die groot huise in die omgewing nie! Ons sal definitief 174 Atlantic Drive aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n lekker vakansiehuis! Tot volgende keer.

Arnold S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold S

Netjies, lekker ingerig en gerieflik.

Relings sal goed wees om stoepe vir ouer mense en kinders. Baie dankbaar om honde te kon saamneem - maar moes een hond dophou wat volstruise gejaag het.

Esmé B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esmé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is teleurgesteld en voel uitgebuit.

Die beddens is in 'n baie swak kondisie. Die matrasse lê deur tot op die basisse. Die vensters en blindings is vuil, gebreek en sommige nie in werkende toestand nie. Ons voel die eienaar is vermetel om die plek te verhuur in die swak toestand.

Harry V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus met pragtige see-uitsig.

Ruim huis met slaapplek vir 'n gesin. Linne nie ingesluit nie, andersins goed toegerus. Redelik skoon. Kyk direk oor die see, met Tafelberg op die horison. Eienaar bly elders, reëlings m.b.t. sleutel ens. telefonies gedoen. Goeie waarde vir geld.

Diana M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie.

174 Atlantic Drive is 'n puik bestemming. Ten volle toegerus, alles wat jy nodig mag hê en netjies! Wonderlike uitsig. Sal vir seker aanbeveel en self weer wil terugkom.

Zelda O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Beslis aan te beveel. Eienaar ook baie behulpsaam.

Arizona W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arizona W
Saam met vriende

Dit was asemrowend en beslis die moeite werd!

Die plek is baie netjies en skoon en ons het dit ten volle geniet en sal beslis weer vir 'n volgende keer daar kuier.

Stella S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella S
Saam met vriende

Lieflike ligging en pragtige uitsigte.

Ek het saam met my gesin gegaan en ons was allesbehalwe teleurgesteld! Die kleinerige, ruim blyplek het oral fantastiese see-uitsigte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning setting and great views.

I went with family and we weren't disappointed! Tidy spacious accommodation with fantastic views of the sea wherever you find yourself in the house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frank J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier. 'n Baie gerieflike plek met al die geriewe en 'n mooi uitsig vanuit al die vertrekke. Vanaf altwee braaie sien mens ook die see. Lekker geslaap met die see se gedruis en heel veilig gevoel. Die huis is netjies en skoon. Baie goeie diens van Coenraad en al die ander agente by LekkeSlaap gekry asook van Theo wat wou hoor of alles reg is. Sal graag weer wil besoek daar aflê.

Paul V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met vriende

'n Baie stil en rustige area met see-uitsig.

'n Baie stil en rustige area.

Monica H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica H
Gesin met tieners

Ons het ons baie geniet, was net 'n bietjie koud, sal warmer wees met 'n kaggel in die huis.

My kinders het lekker stappies langs die strand geloop.

Wiesie B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B
Gesin met klein kinders

Lieflike wegbreek in mooi omgewing.

Ons het baie lekker hier gebly. Sal vir seker weer oorweeg.

Jaco D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met vriende

Baie lekker, waarde vir geld.

Sien sterre.

Lorraine S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S
Saam met vriende

Tans nog baie mooi uitsig, baie netjiese huis, lekker kuier huis.

Baie lekker kuier huis, tans baie mooi uitsig. Goeie waarde vir geld.

Wilanie G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Ons kan definitief 174 Atlantic Drive aanbeveel. Dit was awesome gewees om die branders te hoor en die huis is stapafstand van die see. Baie netjies en modern. Sal weer besoek!

Corlia H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Saam met vriende

A wonderful home with a view and friendly owners.

Well organised home that has all the luxury you need at an affordable price. Wish I could stay there more often.

Desiree S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S
Gesin met tieners

Ons gesin het regtig ons tyd daar geniet.

Ek sal die verblyf aanbeveel. Die huis was netjies en baie modern. Het al die luukshede gehad wat ons nodig gehad het. Baie veilige omgewing en lieflike uitsigte. Om jou te dag te begin om die blindings oop te maak en na die strand te kyk, was baie kalmerend en om na die branders te luister was baie ontspanne. Ons het elke oomblik by die huis geniet. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We as a family really enjoyed our time there.

I would highly recommend this accommodation. The house was neat and very modern. Had all the luxuries you need. Very safe environment and lovely views. To start your day opening the blinds and windows and look out to the beach was calming and listening to the waves was so relaxing. We enjoyed every moment at the house. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacques V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Fantasties, ruim en pragtig.

Heerlike blyplek vir 'n gesin, sal weer besoek.

Joena E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joena E
Saam met vriende

Regtig waarde vir geld met 'n wonderlike uitsig oor die see.

Die plek is regtig waarde vir geld. Indien jy wil wegbreek uit die stad vir 'n naweek, is dit net die regte plek. Wonderlike see-uitsig en die sonsondergange is onbeskryflik mooi of jy nou op die voorstoep of die agterdek sit. Die slaapkamers is ruim en die huis het alles wat jy nodig het.

Lida D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste vakansie ooit!

Daar was vir my niks lekkerder as om soggens te kon wakker word en die see te sien, ruik en hoor nie. Met 'n koppie koffie in die hand op die stoep te sit en die natuur en die see in te neem. Saans te braai en die see te sien en hoor. Aan die slaap te raak met die geruis van die see in jou ore en die seelug te ruik! Fantasties! En waarde vir geld!

Doreen B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen B
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was die verassing van die jaar. Die plek was super skoon, great views, en alles wat jy in 'n huis nodig het. Waarde vir geld. Wens net ons kan meer gaan.

Tania M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxation

Sal beslis weer die plekkie boek, dit was so rustig met 'n besonderse uitsig. Stapafstand van die see, en die plekkie is bekostigbaar vir jongmense soos ek. Ons het dit baie geniet en kan nie wag vir die volgende bespreking by 174 Atlantic Drive nie.

Irma M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M
Saam met vriende

Lekker gerus, uitsig fantasies.

Heerlike skoon, netjiese ruim huis, lekker kombuis en braai-area. Voel veilig daar. Sal graag weer daar gaan ontspan.

Marcel S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Uitstekende ligging, stil en persoonlik.

Ongelooflike plek. Ons is aangenaam verwelkom deur die vriendelike eienaar wat ons selfs later gebel het om te hoor of alles reg is. Die ligging is pragtig. Dit is baie stil en ver van die woelige dorp af. Ons het 'n entjie gaan stap op die strand en het binne 2 ure niemand anders raakgeloop nie. Die huis is nie 'n paleis nie, maar dis baie netjies en skoon. Dit is perfek en het alles wat jy nodig het. Die kombuis is volledig toegerus en die huis het 'n goeie uitleg. Ons was mal daaroor en sal definitief teruggaan. Een voorstel vir die winter: Kry dalk 'n verwarmer of iets soortgelyk in die huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing, excellent location, quiet and personal.

Really amazing place. We were very well received by the owner, who was polite, friendly and even gave us a follow up call once we were settled in. The location is amazing. very quiet away from the hussle and bussle of the town. We went for a walk on the beach for over 2 hours and ever saw a soul other than ourselves. The house is not a palace, but very neat and tidy. Perfect and has everything you need. The kitchen is fully equipped and the house is very well laid out. We loved it and would definitely go back there. Maybe one comment for winter, they could add a heater of some sort in the house, but we got good cuddle time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Paul M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rusplek. Sal definitief weer gaan

Baie lekker gebly. Ongelooflike uitsig en naby die see.

Marna W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna W
Gesin met klein kinders

Heerlike, bekostigbare wegbreek.

Alles was great behalwe breekware, plastiek, glase ens. in die kaste was nie skoon nie. Ons het heerlik gekuier.

Hans V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Gesin met tieners

Uitstekend, pragtige uitsig en lekker stil omgewing!

Baie goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly, maar net te kort. Sal beslis weer terugkeer!

Cobus S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende, pragtige dorpie met pragtige see-uitsig en sonsondergang.

Pragtige huis met baie mooi see-uitsig. Baie gerieflike woning. Baie rustige omgewing.

Errol D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, neat and equipped with all kitchen utensils you need.

Very peaceful and relaxing place. Time well spent. The time spent was very relaxing and beach walks were the best as area is very quiet.

Petrus H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxation and tranquility in beautiful surroundings.

This place is an underrated gem, perfect for recharging.

Chantel R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Gesin met klein kinders

This place is a little piece of heaven, the perfect family getaway.

The house is very clean and neatly decorated. Very spacious and child friendly. We loved everything, from the interior decoration of the house to the undisturbed beach view. I am definitely going back for more of the peace and tranquillity.

Francois L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met vriende

Heerlike naweekverblyf.

Ons het 2 nagte oorgeslaap tydens die Voorkamerfest op Darling. Ons het heerlike weer gehad en ongelukkig net by die huis geslaap. Sou graag meer tyd daar wou deurbring. Dis doodstil en het 'n lieflike uitsig oor die see. Lekker gerieflike en goed toegeruste huis. Jy hoef regtig net beddegoed en handdoeke te bring. ALS is verder daar vir 'n heerlike kuiertjie.

Namari K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namari K
Saam met vriende

Beslis 'n bestemming om na terug te keer!

Heerlike ruim vakansiehuis geleë in 'n stil area van Yzerfontein. Pragtige uitsig oor die see. Ideale plek om sommer net te gaan ontspan en die natuur te geniet. Heerlike, vars en netjiese beddegoed teen 'n ekstra tarief beskikbaar, wat oor en oor die moeite werd is. Theo is 'n ware gasheer en mens kan hom enige tyd kontak met vrae. Dit is beslis die tipe bestemming wat ek op gereelde basis sal besoek en met gemak vir 'n gesin van vier sal aanbeveel.

John F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Gesin met tieners

Sielsverkwikkend.

Skitterende ligging, netjiese huis, werklik 'n plesier om daar te ontspan.

Sannie S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis was gerieflik, netjies en skoon en voldoende ingerig. Sal dit vir enigiemand aanbeveel

See uitsig was wonderlik. Kon ver oor die golwe uitkyk wanneer die mis verdwyn het. Rustig vir mense wat wil rus en sentraal om naby omgewing te besoek. Wonderlik.

Jean Y - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Y
Gesin met klein kinders

Netjies en rustig.

Baie netjies, skoon en goeie waarde vir jou sak. Asemrowende uitsig oor die see en het die besoeke van die volstruise wat elke dag 'n draai kom maak het geniet. Die eienaar was heeltyd betrokke om seker te maak alles is in orde. Ons sal beslis weer daar oorbly!

Aldi V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi V
Gesin met klein kinders

Lekker gerus!

Pragtige plek, goed toegerus. Ten spyte van die slegte winderige weer het ons lekker gerus en vir die see gekyk. Dis sentraal om die Weskus te verken, maar Yzerfontein se middedorp is 'n entjie weg.

Denise T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n netjiese huis met pragtige see-uitsig.

Ons het heerlik hier ontspan. Mens het heeltyd uitsig oor die see en die huis is baie mooi. Sal beslis weer kom.

Bennie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Loopafstand vanaf strand. Braaigeriewe baie nice. Die eienaar is regtig betrokke deur te skakel en seker te maak of ons tevrede is en dat die woning skoon is.

Vanessa L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L
Gesin met klein kinders

Ek het saam met my gesin vakansie gehou vir 9 dae en dit terdeë geniet!

Fantasties! Sal weer van die verblyf gebruik maak, het verskriklik lekker gebly.

Willie E - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Baie oulike plekkie. Uitsig fantasties. Regtig oulike plekkie. Sal net graag n televisie wil hê wat jy kan kyk in die aand. Beddegoed is opsioneel maar sou beter beddegoed verwag het vir die prys wat betaal is. Verder baie nice.

Garret W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garret W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Pragtige uitsig. Rustige atmosfeer by see was uitstekend.

Barbara B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met vriende

Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike Weskuswegbreek PLUS asemrowende uitsigte tot by Tafelberg!

Skoon, netjies en gerieflik met twee badkamers en twee braaiplekke, sonder om oordadig luuks te wees. Rustig tussen die fynbos met volstruise wat in die strate ronddwaal! Mens kan nie vir meer waarde vir geld vra nie en daar was letterlik alles wat ons nodig gehad het. Theo is ook 'n besorgde gasheer, sonder om indringerig te wees. Die wat wil stap kan stap, en die wat wil sit, kan hulle verkyk aan die panoramiese uitsigte van omtrent elke groot venster af.

Tammy C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy C
Gesin met klein kinders

Perfect setting for a quiet and relaxing weekend away for a family

It was perfect, with the beach just across the road, which was ideal for our kids.

Petronella B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella B
Gesin met klein kinders

Heerlike rustig, netjies en alles wat mens nodig het.

Baie lekker om net te rus, en natuurlewe is op jou voorstoep. Sal enige tyd weer hier tuis gaan. Baie lekker verblyf.

Maria D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Enkelreisiger

Die huis is baie goed toegerus met ALLES wat jy nodig het!

Ek was net ongelukkig om reënweer te tref, maar kon lekker rus. Die uitsig vanaf die huis is ongelooflik mooi. Ek sal dit hoog aanbeveel!

Michelle K - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K
Gesin met klein kinders

Ons het 2 aande daar geslaap en baie lekker gebly!

Baie mooi uitsig! Die huis is ruim genoeg vir ons 5 mense gewees. Bietjie verder uit die dorp, maar baie mooi huise en uitsigte om te kyk! Daar is 'n alarm en alles wat mens nodig het. Die beddegoed is net opsioneel en beskikbaar teen 'n fooi..

Bohemia K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bohemia K
Saam met vriende

Fantasmagories!

Sien die sterre hieronder.

Jason C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese see-uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Dot S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig. Sal dit weer gebruik.

Sal dit aanbeveel by ander!

Johann V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Mooi uitsigte!

Netjiese huisie met genoeg ruimte en parkering. Die see is loopafstand.

Annarine H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarine H
Saam met vriende

Baie bekostigbaar en gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Alles wat mens nodig het, is daar. Baie dankie!

Clarisa L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en waarde vir geld!

'n Baie stil en rustige area. Die huis was baie skoon en netjies, en ons het veral die uitsig ongelooflik baie geniet!

Roelien L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename en rustige omgewing. Ongelooflik lekker gebly.

Ons het as gesin verskriklik lekker gebly. Dankie vir die vriendelike en goeie diens. En dankie vir Theo wat ons bygestaan het met die kry van die sleutel; dit was regtig goeie diens gewees.

Limpie V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Limpie V
Gesin met tieners

Great view of the ocean. Very clean.

Great view of the ocean and house very clean. Maybe additional pillows and warm blankets for the winter. There seems to be a problem with the sewerage system as we smelled this when leaving the house from the front, by the grass on the left.

Marius L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Rustig met 'n pragtige uitsig oor die see. Die natuur is 'n moet vir almal wat wil rus.

Baie lekker gerus. Soggens was daar gereeld wilde volstruise te sien en selfs 'n bokkie wat naby die huis gewei het. Die see is net 'n kort stappie vêr. Die huis is goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Gerhard R - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste verblyf nog. Naby die see, weg van die gewoel, met eie privaat strand. Hemels!

Goed ingerig, silwerskoon. Kan dit beslis aanbeveel. Die strand is 100 m van huis af.

Lizelle M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Gesin met klein kinders

Heerlike huisie!

Pragtige plekkie lekker naby die see.

Thomas P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in 'n rustige, skoon atmosfeer en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Ons het die ruimte en skoon versorgde huis baie geniet. Die see-uitsig is baie goed en pragtig. Die omgewing is rustig en ons het veilig gevoel ten spyte van bouers op die erf langsaan. Ons kan die verblyf definitief aanbeveel. Ons sal vriende ook vertel en as ons weer Wes-Kaap toe gaan, sal ons weer van die verblyf gebruik maak.

Molly F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Molly F
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Die huis is skoon, netjies en ruim. Loopafstand vanaf see. Pragtige uitsig - sien tot vir Tafelberg.

Kobie O - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie O
Gesin met tieners

Baie aangenaam en word sterk aanbeveel.

Die huis is nuut, ruim en netjies. Baie dankie.

Mariette E - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette E
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld. Fantastiese uitsig.

Area stil, rustig en goed vir mense wat van privaatheid hou, maar bietjie ver van aktiwiteite vir mense met kinders. Geen beskutting by braaiplek het gepla as die wind waai (en dit was amper elke dag).

Elouise M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise M

Wonderlik!

Dit was wonderlik, lekker rustig en net die plek om bietjie weg te breek van die gewoel.

Ashwell S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwell S
Saam met vriende

Alles is soos dit op die foto's is, maar net beter!

Dit was lekker en naby aan die see. Die huis het alles wat jy nodig het. Jy benodig net jou eie beddegoed, kos en jouself met 'n aptyt om te ontspan.

Victoria W - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria W
Besigheidsreis

Great, quiet place

Enjoyed the stay, lovely quiet location, spacious, fairly modern house. However, the house was not swept and dusted properly when we arrived and there was no cleaner to come after us so we had to do the sweeping and dusting for the next guests. The owner said this would not happen again though- so I hope that's true, otherwise we should get a discount for being the 'cleaners'.

Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NjRlMzliLTVlYmEtNDgwNy1iYmZlLTIyMzMzMWZmOGU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 120 5 1 5 174 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.372803887507 18.177354633808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!