178 on Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

178 on Park is in die Karoodorp Oudtshoorn, wat ook as die volstruiskapitaal van die wêreld bekend staan, geleë. Dié dorp is suid van die Outenikwaberge geleë.

Die selfgsorgeenheid is privaat en ruim. Braaigeriewe is beskikbaar in die privaat binnehof.

Die eenheid beskik oor 'n selfsorgkombuis, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n opwas-area.

Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en kasspasie. 'n Bababedjie is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en kasspasie. Verder is daar 'n TV en lugversorging asook veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid het sy eie ingang. Die eiendom is 850 m vanaf Klein Karoo MediClinic, 500 m vanaf NA Smit-swembad en 30 km vanaf die Kangogrotte. Die Tartan Atletiekbaan en 'n 'n algemene koswinkel is ook binne loopafstand.

Slaapplek

'n Bespreking by 178 on Park sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 178 On Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za