LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 179 Waterkant | LekkeSlaap
+16

179 Waterkant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 179, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

179 Waterkant is 'n moderne drieslaapkamer-eenheid in De Waterkant Village, 'n sjiek gedeelte van Kaapstad. Dié deftige woonstel se privaat dek op die dak bied lieflike uitsigte oor die V&A Waterfront, die stad, en Tafelberg.

Die suite het 2 slaapkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n klankstelsel. Die woonstel is toegerus met WiFi. Daar is lugversorging. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. En 'n skoonmaakdiens is beskikbaar.

De Waterkant is 'n stil, boomryke buurt met heelwat kothuise wat elegant gerestoureer is. Klop hier aan as jy op soek is na 'n rustige dorpie-atmosfeer en tikkie van die Ou Kaapse leefstyl. 179 Waterkant is 'n veilige woonstel met 24 uur-sekuriteit en dit is lekker naby unieke winkels, restaurante, klubs en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by 179 Waterkant sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waterkantstraat 179, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 179, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMmIwYzA0LTU4ODUtNDI5NC1hNzdlLTFjNDQ4YmU2OGM4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 725  per nag (plek vir 4) 179 Waterkant Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.914998419937 18.416390861342
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!