Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17onWellington Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

17onWellington Suites is in die hartjie van George, wat halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op di Tuinroete geleë is. Die eiendom is stapafstand van verskeie uitstekende restaurante en winkels. George is sentraal op die Tuinroete wat dit die perfekte stopplek maak wanneer gaste bestemmings soos Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 'n Standaard-enkelkamer, 'n Eenslaapkamersuite en 2 Gesinsuites. Die Standaard-enkelkamer is ideaal vir 'n enkelreisiger wat vir 'n kort tydperk bly en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Verder is daar 'n waaier, verwarmer, platskerm-TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elk van die suites het 'n platskerm-TV, WiFi, 'n eetarea, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n stoofplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

17onWellington Suites is 10,7 km van George se lughawe af en bied dikwels groot fietsrytoere aan. Dit is ook al vir jare die tuiste van gaste wat reis vir sakedoeleindes en gholf.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, voetslaan, wildritte, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir 17onWellington Suites
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17onWellington Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b24c4c8ec0a5133caaa728fc472cb9d1e081c02a5ed2a023d01d112bc31f70f6f47934193a8274526a4a10b23a5ec8dee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 17 Wellington Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956442727017 22.466332912445