18 Bay Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Let asb. op: Dié eenheid is nie beskikbaar vir matriekvakansies of Rage nie.

18 Bay Sands is onlangs opgeknap en is 'n selfsorg-dorpshuis in die Bay Sands-kompleks, net 400 m van die strand en Beacon Isle af. Die kompleks is ongeveer 5 minute se stap van die Kwikspar en verskeie restaurante af.

Die dorpshuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het skuifdeure wat oopmaak op die boonste balkon met sy buitemeubels. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die ruim leefarea lei deur glasskuifdeure na 'n onderdak-patio met buitemeubels en 'n Weber-braai.

Bay Sands het groot, goed versorgde gemeenskaplike tuine reg in die middel van die kompleks en 'n braai-area en skitterende swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by 18 Bay Sands sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 Bay Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za