18 Brighton Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

18 Brighton Court is ‘n selfsorgwoonstel teen die kus in Kampsbaai. Die privaat balkon wat rondom die eenheid strek, bied ‘n uitsig oor die see en op die berge. Dis naby restaurante, supermarke en nagklubs.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stofie, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het ‘n dubbelslaapbank vir ‘n kind onder 12 jaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 18 Brighton Court sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 Brighton Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za