LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 Burlington B&B and Conference Venue | LekkeSlaap
+17

18 Burlington B&B and Conference Venue

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Burlington Rylaan, , Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 306 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

18 Burlington is gerieflike geleë net 'n entjie van Westville Road af, in die hartjie van Sentraal-Westville. Ons het 6 B&B-kamers in 'n stylvolle dubbelverdiepinghuis, 'n losstaande konferensielokaal met sitplek vir 30 persone en bied 'n privaat, rustige atmosfeer vir gaste en afgevaardigdes.

Die huis is vir die eksklusiewe gebruik van ons gaste. Die 6 en suite-gastekamers bied al die luukshede wat jy nodig het. Elke kamer is toegerus met lugversorging, perkallinne, platskerm-TV, DStv-dekodeerder (Hotelpakket), yskassie, haardroër, strykyster en strykplank, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe en badkamerbenodighede en gratis WiFi (50 MB per toestel per dag). 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek.

Verder is daar parkering van die straat af en die ruim eetkamer loop uit op 'n pragtige swembad en stoep. 18 Burlington is 'n gelisensieerde onderneming.

Ons is net 20 minute of minder van die strande, Durban se SSG, die KIKS, Durban Skousentrum, Suncoast Casino, die gholfbane en Umhlanga af. Pinetown se SSG, Westville Hospitaal en Westway- en Westend Kantoorblok langs die Pavillion Winkelsentrum is net 10 minute van ons af.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 18 Burlington B&B and Conference Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 18 Burlington Rylaan, , Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 18 Burlington B&B and Conference Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 306
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 306
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Burlington Rylaan, , Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTI1NWM1LTFhMTYtNDg1Ni04YzE0LTFmZDNkNDNkOWY4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 306  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 18 Burlington Drive Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.840085751204 30.916404490738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!