LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 Burlington B&B and Conference Venue | LekkeSlaap
+17

18 Burlington B&B and Conference Venue

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 18 Burlington B&B and Conference Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Olga M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M
Enkelreisiger

Regtig die moeite werd.

Ek het dit regtig baie geniet. Dit is naby 'n winkelsentrum en Jackie het uit haar pad uit gegaan om my versoeke te akkommodeer. Baie dankie vir lekker verblyf.

Lm G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lm G
Besigheidsreis

Netjies. Vriendelik. Stylvol.

Dit was my eerste keer dat ek by 18 Burlington tuis gegaan het. Die kamers was groot en baie goed ingerig. Ek was op 'n sakereis, net om te vind dat my afsprake net om die draai was. Ek sal nooit weer in die stad bly nie. 18 Burlington is by die stad, maar nie in die stad nie. Een, twee, drie en jy is op die hoofweg op pad lughawe toe. Dit is nou my nuwe bestemming as ek sake doen in Durban.

Vanaf R1 306
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 306
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 306
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Burlington Rylaan, , Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTI1NWM1LTFhMTYtNDg1Ni04YzE0LTFmZDNkNDNkOWY4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 306  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 18 Burlington Drive Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.840085751204 30.916404490738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!