LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 Dolphin Bay | LekkeSlaap
+9

18 Dolphin Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 169, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

18 Dolphin Bay is in Mouille Point in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit het ook mooi uitsigte oor Groenpunt-stadion en Green Park.

Dié ateljeewoonstel is stylvol versier en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Daar is 'n rits winkels en restaurante binne stapafstand van die woonstel en die MyCiti-bushalte stop direk voor die gebou.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Dolphin Bay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strandweg 169, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 169, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59130ce9d0009ab16f409d8fcf67674db5dafbc86081fab5f17b9b8a662072d6a8ccf40eef4bd69757d9b9d4e2a3addaf152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 169 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.905079497671 18.398947856483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!