LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 First Avenue | LekkeSlaap
+13

18 First Avenue

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 18, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

18 First Avenue is 'n drieslaapkamerhuis in Yzerfontein aan die Weskus, sowat 100 m van die strand af.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het stapelbeddens, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Daar is ook geriewe soos 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is ten volle toegerus en het 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, stoof, ketel en ingeboude braaigeriewe. 'n Aparte opwaskamer en gaste-toilet is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv-koppelpunt. Gaste word versoek om asb. hul dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 First Avenue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir 18 First Avenue
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eerste Laan 18, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 First Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 18, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YzZjMzQyLTk0YWQtNDc0NS04N2RhLTk5YWU5MTVjYWU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 9) 34 5 1 5 18 First Avenue Yzerfontein 3751 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.342177415445 18.163434467142
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!