40% af Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Feb 2020 tot 1 Des 2020.
Umdloti Akkommodasie by 18 Marginella | LekkeSlaap
+26
+26

18 Marginella

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 40% af
  • Vanaf R2 150 R1 290 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 13, Eenheid 18 Marginella, Umdloti Beach, 4035, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

18 Marginella is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Die woonstel spog met 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die leefarea en balkon.

Dié moderne woonstel het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad.

Die woonstel het 'n kombuis met 'n groot gasstoof, oond, yskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig. WiFi is op versoek beskikbaar en klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby verskeie restaurante en 'n kroeg geleë. King Shaka Internasionale Lughawe is sowat 10,5 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Marginella sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • North Beach-weg 13, Eenheid 18 Marginella, Umdloti Beach, 4035, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 150
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 6)
was R2 150
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 6)
was R2 150
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 13, Eenheid 18 Marginella, Umdloti Beach, 4035, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17df701eb5b58a1f1d2cda1601be5b1c7defc12f03b66631f3a6923b1ad827fb6c79333ca8a9b0befe08daf348ea630138ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 150, nou Vanaf R1 290  per nag (plek vir 6) 13 North Beach Road Unit 18 Marginella 4035 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.669015 31.119113
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za