Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Adderley

18 on Adderley
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke, vuurmaakhout, tee, koffie en suiker. Gratis WiFi. Wasmasjien en vrieskas in waskamer by Wendy-huis . Parkeerplek op die perseel. Elektriese omheining rondom ons eiendomme.

Huisreëls

Rook en vaping is in die kothuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die instansie maak slegs voorsiening vir die aantal gaste (maksimum 4, kinders ingesluit) wat bespreek het.
Die bed-reëlings moet vooraf bevestig word.
Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens op versoek).
Kamer 2 het 2 enkelbeddens (koninggrootte-bed op versoek).
Daar is lugversorging in die sitarea en waaiers in die slaapkamers.
Daar is stroomdienste waar gaste met hul eie besonderhede kan inteken, wat Netflix, Disney+, Prime en DSTV inlsuit.
Let asb. dat daar 'n kroeg oorkant die pad van perseel is en kan soms besig raak.
Robertson is 'n klein dorpie in Boland, so die middedorp kan baie besig raak op Saterdae tussen 09:00 en 13:00.
Daar is parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig, maar nie vir ‘n bussie nie. Daar is ook hekke wat met 'n slot gesluit word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 18, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.807098 19.8823219