18 on Barnard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

18 on Barnard is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie weg van die stadsgedruis, maar steeds na aan verskeie geriewe.

Die kothuis is volledig gemeubileer en het sy eie ingang. Die geriewe bestaan uit 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie in die woonstelletjie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en lei na 'n privaat braai-area vir gaste se gebruik.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. 18 on Barnard is net 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels, restaurante, winkelsentrums, die Kragga Kamma Wildpark, gholfbane en ander geriewe en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by 18 on Barnard sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 On Barnard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R430 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za