18 on Campus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

18 on Campus bied puik vakansieverblyf vir 'n gesin of vriendegroep in Somerset-Wes. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en die Strand is net om die draai.

18 on Campus het slaapplek vir 7 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het koninggrootte-beddens wat omskep kan word in 2 enkelbeddens op versoek. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het al die moderne geriewe wat gaste benodig vir sorgvrye verblyf. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer en die WiFi is gratis.

Die lieflike patio het buitemeubels en braaigeriewe. En daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief (openbare vakansiedae uitgesluit).

Slaapplek

'n Bespreking by 18 on Campus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 On Campus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 550 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za