18 on Hillwood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

18 on Hillwood is ’n lieflike vyfslaapkamerhuis in die luukse voorstad Bishopscourt, waar gaste bederf word met uitsigte oor die agterkant van Tafelberg en die omliggende boomryke lane. Die Karibiese-styl ontbytdek, eetarea en sitarea kyk oor die rustige tuine uit en die randvloeiswembad kyk oor die tennisbaan uit.

Die huis het 5 pragtige gemeubileerde en suite-slaapkamers, 3 kamers is op die onderste verdieping en 2 op die boonste verdieping. Al die kamers het berg-uitsigte. Daar is ’n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en ’n sitarea. Geniet ’n luilekker middag langs die swembad op sonstoele of speel ’n bietjie tennis, geniet dan ’n prentjiemooi aandete op die balkon.

Die huis het 2 swembaddens, sekere DStv-kanale in die sitarea en slaapkamers, WiFi en ’n elektroniese kluis. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Besienswaardighede in die area sluit Constantia-wynplase en Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine in.

Slaapplek

'n Bespreking by 18 on Hillwood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 On Hillwood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R33 857 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za