18 op Tides End
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Mei 2022 tot 30 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 350R2 115 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
18 op Tides End is op die pragtige Knysna-strandmeer in ’n sekuriteitskompleks geleë. Die woonstel bied uitsigte oor Thesen-eiland, Knysna-strandmeer en Knysna-koppe.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook ’n gastetoilet. Die eerste en tweede kamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel het 3 balkonne waarvan een ’n etenstafel en braaigeriewe het.
Die kompleks het privaat toegang tot die strandmeer met ’n paadjie wat na die Waterfront en Thesen-eiland lei.
Slaapplek
’n Bespreking by 18 op Tides End sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 18 op Tides End het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Costa Sarda Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Tides End, Sunvalley-weg, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom