St. Francisbaai Akkommodasie by 18 Riverglades Estate | LekkeSlaap
+18

18 Riverglades Estate

Selfsorg
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverglades Landgoed 18, Krommerivier, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

18 Riverglades Estate is 'n pragtige huis langs die Krommerivier in St. Francisbaai. Dit is in 'n veilige kompleks en binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié noordfront eiendom is op 'n 21 hektaar-rivierlandgoed, ongeveer 3 km vanaf die St. Francisbaai dorp. Die dubbelverdieping beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n instapkleedkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dit het ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetkamer het heelwat sitplek.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Die eiendom spog met sy eie jetty. Riverglades het ook 'n privaat hawe.

Die middedorp van St. Francisbaai bied toegang tot gewilde strande, restaurante en kroeë. Dit is slegs 1 uur en 'n half se ry vanaf Plettenbergbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Riverglades Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Riverglades Landgoed 18, Krommerivier, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverglades Landgoed 18, Krommerivier, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHouI1747ngfvk9xE3zi9rpfzsu1da8HXRxVBPp6oDhMU9nwU3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 300  per nag (plek vir 8) 18 Riverglades Estate Kromme River 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-12:00 10:00 -34.143379 24.807842
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za