180 Webber Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

180 Webber Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige tweeslaapkamer-tuinkothuis in 'n kompleks in Sandton. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, en is naby die sakekern en plaaslike winkelsentrums geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Die woonstel beskik ook oor onbeperkte WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 2 onderdakparkeerplekke, 'n gemeenskaplike swembad en 'n vermaakarea.

Slaapplek

'n Bespreking by 180 Webber Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 180 Webber Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 099 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za