Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1815 Seekoei

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir 1815 Seekoei
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Francizke B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francizke B
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het was lekker.

Ja, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie P

Teleurstellend.

Die huis was baie oud en het geen uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marsha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ontspanne atmosfeer en net wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. As jy nie 'n swembad verkies nie, is die lugverkoeling vir seker 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paddy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paddy M
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay very much.

The house was very well equipped we were not short of anything. The lamps that stay on during load shedding were a bonus thank you. Thank you for sharing this lovely home with us, the Bona fires every night were the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you Paddy for the kind words. We hope you visit again.

1815 Seekoei
Stienie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eiendom bied baie, baie geniet.

Baie dankie vir die voorreg om in julle besonderse plek te kon bly. Vir mense wat kla wil ek graag sê, vir die prys bied die eiendom baie. Vir iemand om sy plek vir jou oop te stel kom uit die hart. Daar is ṅ voor en agter om van te kies. As die verkeer jou voor pla, gaan sit agter. Ons het baie diere agter gesien. Die heining en plante help baie met privaatheid voor. Om net kort kort na die rivier te kon stap was heerlik. Goed toegerus en beddens slaap heerlik. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie baie vir die mooi terugvoering. Dit is lekker om te lees en word baie waardeer.

1815 Seekoei
Henk P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk P
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek maar swak onderhou.

1815 Seekoei is 'n lekker huis na aan die wiltuin draad, by die uitkykpunt wat lasting kan wees. Geriewe is voldoende maar swak onderhou. Yskas is stukkend wat ons laat skade ly het en vat maar julle eie braairooster saam. Sou 'n mooi uitsig oor die rivier gehad het maar tuin is heeltemal oorgroei. Daar is 'n dek wat mens kan uit kyk maar die is ook riskant. Ons het nogtans lekker gebly en sou hulle bietjie tyd en geld op huis spandeer sal ons weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Hi Henk, dankie. Ek het mense uit gekry om te kyk na die yskas en volgens my kennis het alles reg gewerk. Ek was nie bewus nie.
Die braai roosters word heeltyd gesteel, daarom sê ons in ons brief dat mense hulle eie roosters moet vat.

1815 Seekoei
Jenny H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny H
Gesin met klein kinders

Ons was ongelukkig nie baie ingenome met 'n paar dinge nie.

Let asb. dat jy moet seker maak jy vat tot jou eie vadoeke saam. Geen skottelgoedseep word voorsien nie. Die bedrag per nag regverdig nie die ongerief wat ons gehad het nie. Ons het baie laat eers aangekom, 21H00 die aand, met geen inligting deur sekuriteit dat loadshedding 21H00 begin het nie, ons het omtrent 30 min gesukkel om te kon inkom in die donker, en dit met 'n baba van 11 maande wat moeg en honger was. Daar was geen waarskuwings oor waterdruk nie, dus kon ons heel naweek nie 'n behoorlike stort gehad het nie. Die wasbak was vol spinnerakke en baba daddy long legs. Sonder om te weet hoe die huis lyk moes ons kies watter kamers ons wou hê aangesien nie alle beddens opgemaak word nie want die eienaar wil haar beddegoed spaar. Ons het toe kamers gekies met king-size beddens, maar die tweede kamer was so klein vir die groot bed dat baba se kot nie opgeslaan kon word nie. Ons kon dus nie die ander kamer gebruik nie, omdat daar nie beddegoed was nie. Persoonlik dink ek regtig die bedrag per nag is baie hoog, geen splash pool, en die bewoording op notas oor wat om als te doen en nie te doen nie, laat 'n mens so half soos 'n kind voel. Ons sal ongelukkig nie weer daar tuisgaan nie. Ons kom baie in Marloth en was al by meer beskeie tipe plekkies maar het darem vadoeke en skottelgoedseep gekry om te gebruik. Dis tog die minste van gerief, veral as jy 'n bababottel wil uitspoel deur die nag. Die algemene gevoel deur al 3 ons volwassenes was dat dit absoluut net oor wins gaan en daar geen, maar geen erkenning of waardering vir gaste is nie. Ons het sommer vroeg Sondagoggend al gery want ons het werklik nie die naweek geniet met die gesukkel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Hi Jenny. In die brief wat julle ontvang het, was julle in kennis gestel dat die huis vol self sorg is en vadoeke en skottelgoed seep is deel van die lys wat nie voorsien word nie. Ons lys alles wat beskikbaar en nie beskikbaar is nie.
Ongelukkig is load shedding en water druk buite my beheer. Dit gebeur in die hele Marloth park en ek kan niks daaraan doen nie. As julle gevra het kon ek uit gevind het wat is die tye van load shedding maar ek bly nie daar nie so ek vind uit soos wat daar gevra word. Wanneer ek weet gaste gaan eers later inklok, los ek die buite lifte aan.maar weereens. Die huis is in die bos so ons kan nie al die spinnekoppe weg hou nie.
Ek het al 3 kamers vir julle reg gemaak vir net 4 mense. Daar was 2 king beddens en ‘n enkel bed reg vir julle. Die kamp kot in die groot kamer sou beter gewees het vir julle. Al twee kamers het koninggrootte-beddens en 'n badkamer. Die huis word geadverteer sonder ‘n splash pool.

1815 Seekoei
Hilda H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H

Dis 'n heerlike, gerieflike kuierhuis in 'n klein stukkie paradys.

Die diere kom kuier saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Rustic" blyplek baie naby aan die rivier.

Die huis is loopafstand van 'n uitkykpunt oor die Krokodilrivier. Die huis is ruim. Dis baie goeie waarde vir geld, behalwe vir 'n paar krapperigheid wat eintlik maklik reggestel kan word. Die rooster by die braai is nie baie prakties nie. Hulle kan gerus 'n toeklap rooster verskaf. Daar is ook nie genoeg ligte in die huis nie. Veral die gang en die trappe na die boonste verdieping is swak belig. Die warm water is glad nie warm nie, op die meeste dalk lou. Daar is 'n gas geyser, maar dit werk regtig nie goed nie. Die res is baie oulik, maar die drie goedjies kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Hi Hardus, dankie vir die terugvoering. Ons het 'n toeklap rooster vir die gaste verskaf, maar dit word heeltyd gesteel. In die besprekingsbevestigings brief spesifiseer ons dat daar nie een is nie.
Ons sal kyk na die ligte.
Ek het nog nie 'n klagte oor die geyser gehad nie. Ek sal daarna kyk. Dankie

1815 Seekoei
Jonathan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation for the whole family.

The accommodation is directly across the viewing area and is amazing. The photos do not do it justice. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you for your great review

1815 Seekoei
Charlotte O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte O
Gesin met klein kinders

Huis is baie naby aan die wildtuin en ons kon die diere hoor deur die nag. Ons het baie veilig gevoel. Huis was baie netjies en prakties. Sal weer daar gaan bly en aan ander mense aanbeveel.

Ons was vir die langnaweek daar. Was regtig baie lekker. Die huis is baie naby aan die wildtuin en ons het die diere so mooi gehoor. Het ook baie lekker gaan stap langs die draad af. Ek sou net dink vir die prys sal daar 'n swembad wees. Sou baie lekker gewees het. Ons het so bietjie gesukkel met die storte. Die warm water moes mens heeltyd toe en oop draai sodat die warm water kan warm bly en as mens die koue water oop maak maak die pype 'n groot lawaai. Verder was dit heerlik om daar te bly. Het baie veilig gevoel en die diere het in die tuin kom gras eet. Ek sal weer daar kom bly en aanbeveel vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M
Besigheidsreis

This was such a lovely surprise.

We arrived to find a lovely thatch house which was clean, spacious and comfortable. The kitchen was well equipped, except the kettles on/off switch was tricky. The bedrooms spacious and comfortable. The bathrooms were great except the showers water pressure and temperature we all battled with. The lighting at night is dim and not great if reading. The patio and braai area are spacious and we loved sitting outside watching kudu, impala and all the fabulous birds popping into the garden. We loved having a lookout that we could walk too overnight the Crocodile River. Thanks to our hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

It was an awesome stay

The accommodation was perfect and situated in a great spot. Very clean and very well organized. Everything you needed was there. It was home away from home. We will definitely be visiting there again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you so much Annette, for the great review. We hope to accommodate again in the future.

1815 Seekoei
Rina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Gesin met tieners

Was lekker maar daar is paar goed wat na gekyk moet word.

Die kombuiskraan is los by gedeelte waar water uitkom. Badkamer in hoofslaapkamer se warmkraan maak baie moeilik toe. Globe in hoofslaapkamer en buite by braai en stoep voor onder het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Dankie Rina vir die terugvoering. Ons sal na die ligte kyk en vervang.

1815 Seekoei
Gerard H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great accommodation. Quiet and relaxing.

Amazing well appointed house with beautiful garden. Excellent view of Kruger Park within 50 m walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you Gerard, for the great review.

1815 Seekoei
Marietjie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met tieners

It was awesome!

We've been visiting Marloth Park for the at least 20 years once a year or more, and this was our best stay ever. It was like being home from home, relaxing with everything you need at hand. The beds are perfect. Enjoying our breakfast on the top deck or in the garden there was always animals. And we had visit from 15 wildebeest in the front garden one evening. The only thing was the road to get to 1815 Seekoei was a challenge in our car. It took us +- 20 min from the tar road. The municipality needs to fix the roads.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you Marietjie for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay.

1815 Seekoei
Alwyn M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn M
Gesin met klein kinders

Ons sal julle enige tyd aanbeveel vir vriende en familie.

Ons het 'n rustige, lekker vakansie gehad daar in die bos, die huis is gerieflik en goed toegerus met alles. Dis lekker naby die uitkykpunt en jy kan op verskeie plekke ontspan, voor of agter vir 'n lekker braai. Die boonste dek is heerlik vir 'n skemerkelkie of 'n vroeë oggendkoffie. Jul plek is bakgat! Ons sal beslis volgende keer weer daar bespreek, ons het die vakansie regtig baie geniet en lekker gerus en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie Alwyn, die mooi woorde word opreg waardeur. Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.

1815 Seekoei
Edgar D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Edgar D
Saam met vriende

Potte, panne en eetgerei was onbruikbaar en vuil. Ligte in groot spaarkamer nie gewerk nie. Vensters baie vuil.

Ons het met eienaar gepraat en die situasie verduidelik, maar sy was nie baie behulpsaam nie. Sy het aangebied om ons R7000 terug te betaal maar dan moet ons die perseel verlaat alhoewel ons R8400 betaal het. Die wasbak in hoofslaapkamer was vuil en geblok. Die stort in die gastekamer was geblok. Die eienaar het toe aangebied om ons afslag te gee maar niks het daarvan gekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek het my bes gedoen om te help waar ek kon. Daar is n eksterne maatskappy wat die skoon maak doen en ek het dit met hulle aangevat. Ek het die bewys van betaling aan jul gestuur. Groete

1815 Seekoei
Brenda K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K
Gesin met klein kinders

Exccellent stay and would surely go there again. View and gardens beautiful.

The agents must just please check if all light bulbs are working before new tenants arrive. There area a few not working. The air-con in the loft is also not working and should be seen to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Hi Brenda, thank you for the review. Some lights work off a battery system for when there is load shedding. We are addressing the issue. The air con in the loft was checked and is working 100%. It was switched off and uses the same remote as in the lounge.

Thank you again for the feedback.

1815 Seekoei
Enna R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enna R
Saam met vriende

Heerlike wegbreek.

1815 Seekoei is naby die rivier en uitkykpunt. Nagapies het saans kom kuier en koedoes het bedags oor die heining gespring en in die tuin gewei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike tydjie by 1815 Seekoei!

Drie badkamers, waarvan een 'n bad het, is 'n groot bederf! Die ligging is onverbeterlik! Die huis is ruim en bied verskeie kuier-opsies. Daar is 'n lapa agter, 'n stoep voor en 'n balkon om van te kies. Daar is voldoende breekgoed, asook tafeldoeke en plekmatjies. Ons het vir 'n week bespreek en sou graag langer wou bly! Die gasgeyser het soms vir koue verrassings gesorg. Ek sal egter enige tyd weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie Johan vir die vriendelike woorde, dit word opreg waardeer.

1815 Seekoei
Mark V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met vriende

Great location.

Simply awesome. Not only to you have river views from the house you also just a stone throw from the Kranx Look Out. What a fantastic place. If I was to buy a unit in Marloth, this is the one I would look at buying. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you mark for the kind words. Hope youll be back soon.

1815 Seekoei
Sheryl D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely location.

Kerry was very accommodating to our needs. We would definitely recommend this accommodation to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Thank you Sheryl for the review.

1815 Seekoei
Christine V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Rustig, privaat en als wat jy nodig het vir 'n heerlike boswegbreek.

Die fotos is presies wat jy kry. Lekker privaat en stapafstand van die Kruger Lookout Point. Lieflike grasperk en uitsig oor Krokodilrivier. Die lapa agter is lekker vir saamkuier en die diere kom sê gereeld hallo. Die aircons in 2 kamers en in die leefarea het baie gehelp in die hittegolf wat ons gehad het. Die eienaar het ons ook op hoogte gehou van sake. Dankie vir 'n pragtige huis waar ons die natuur kan waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie Christine vir die mooi woorde en bly julle het dit geniet.

1815 Seekoei
Lonnie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonnie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker blyplek.

Regtig baie netjies en skoon. Verskaf al die nodige geriewe vir 'n heerlike wegbreek. Eienaars baie tegemoetkomend en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie, Lonnie, vir die goeie resensie.

1815 Seekoei
Gerhardus R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus R
Gesin met tieners

Baie mooi.

Baie lekker plek dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastassja P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja P
Gesin met klein kinders

Rustig,skoon, netjies.

Ons het vreeslik lekker hier gebly. Die tuin is pragtig en lekker vir die seuns om in te speel! Als is vreeslik skoon en netjies! Sal def weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Nastassja. Ek is baie bly julle het dit geniet

1815 Seekoei
Cheryl B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl B
Saam met vriende

Enjoyable.

The location of the house was awesome as it was across the road of the view point onto the Crocodile River. The house is old and I do feel that there are some things that need to be updated, but it did not spoil the holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie U
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ons het die naweek baie geniet sal graag weer gaan en die huis hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lj V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie netjiese gerieflike huis en sal weer in die toekoms wil teruggaan en sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie Lanie. Waardeer die mooi woorde.

1815 Seekoei
Annetjie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonste plek nog, baie goed geleë.

Baie goeie ligging, skoon en veilig. Sal definitief weer gaan. Word sterk aanbeveel veral as groot gesin of 'n groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Baie dankie Johan.

1815 Seekoei
Zuleka B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zuleka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm ,pragtige uitsig.

Baie lekker gekuier,goeie uitsig en ligging.Huis goed toegerus vir n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Dankie Zuleka vir die mooi woorde

1815 Seekoei
Rodney B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rodney B
Gesin met klein kinders

Great location. Needs maintenance. Disappointed.

The pictures on the internet looked amazing. But the reality was very disappointing. The place was dirty and untidy. The linen protectors had cockroaches and spots on from who knows how long ago as it had not been cleaned. For me personally not worth the money they are charging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1815 Seekoei se terugvoer

Good day Rodney,
All the photos on the website are of what the actual house looks like. This is a self-catering bushveld accommodation and daily cleaning is not offered. Our cleaners come in and put clean linen on the beds before all our guests arrive and they have been servicing that house for 7 years. The place was not left in a good condition as there were 3 full bin bags locked inside, mattresses that had no reason to be used left all over the house, wet towels left on the deck and mats rolled up and stuffed behind furniture because of furniture indents. They are not dirty. I try assisting wherever I can but I am very confident that my cleaners are doing what they should.
Kind Regards,
1815 Seekoei

1815 Seekoei
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1815, Marlothpark, 1312, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZbp378EuB9B34iZz1WmYQY1IJYHzBN26cNT1Q4mS2fkXaXicn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 1815 Seekoei Road Marloth Park 1312 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33615 31.78121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem