LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 184 Eden on The Bay | LekkeSlaap
+45

184 Eden on The Bay

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Baird-rylaan, Eden on The Bay 184, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

184 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Bloubergstrand spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemming vir gaste wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërplankry. Daar is ander doendinge soos vierwielmotorfietsroetes en voetslaanroetes en gaste kan die winkels en restaurante besoek.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n sofabed in die sitkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Die ruim leefarea lei na 'n balkon met 'n sitarea en braaigeriewe. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 184 Eden on The Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 184 Eden on The Bay
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Baird-rylaan, Eden on The Bay 184, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 184 Eden on The Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Baird-rylaan, Eden on The Bay 184, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74fd5f6fcf8e825893ee5f5400818000bdcf0406ab16c9dff5d5bc8a217bf4e197479f10e09406ba66495c0afaf1a3022be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive 184 Eden on The Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.7922815 18.4578832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!