19 De Smit
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Smitstraat 19, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
19 De Smit is in die sjiek De Waterkant-buurt in Kaapstad geleë. Hierdie gemaklike selfsorgverblyf bestaan uit 'n elegante drieslaapkamerkothuis en bied lieflike uitsigte van die stad en Tafelberg vanaf die privaat dek op die dak waar daar ook 'n plonspoel is. Die kothuis is naby Kaapstad en verskeie besienswaardighede geleë.
Die kothuis het 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer wat ook die hoofslaapkamer is het 'n koninggrootte-bed en 'n groot en suite-badamer, 'n instapkas en 'n TV.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien/tuimeldroër en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien met 'n skuimfunksie vir melk.
Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het ook WiFi en lugversorging en verhitting is regdeur die eenheid beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n dek op die dak met braaigeriewe, 'n buitetafel en -stoele en 'n plonspoel. Skoonmaakdienste is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 19 De Smit sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- De Smitstraat 19, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Smitstraat 19, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom