Uvongo Akkommodasie by 19 Seascape Lodge Uvongo | LekkeSlaap
+11
+11

19 Seascape Lodge Uvongo

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R355 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholsonrylaan 22, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

19 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorp Uvongo geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en sowat 350 m van Uvongo se hoofstrand af.

Hierdie gerieflike eenheid op die grondvloer beskik oor 1 slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en daar is 2 gerieflike enkelbeddens in die leefarea, wat dit ideaal maak vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Verder het die eenheid oorgenoeg stoorplek en die hoofslaapkamer het 2 klerekaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moethulle eie DStv-dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring (ongelukkig geen Explora of PVR nie).

Daar is gemeenskaplike braai-areas, asook 'n netjiese, skoon swembad.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is streng verbode in die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Seascape Lodge Uvongo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 19 Seascape Lodge Uvongo
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Nicholsonrylaan 22, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Seascape Lodge Uvongo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R355
per nag (plek vir 4)
Vanaf R355
per nag (plek vir 4)
Vanaf R355
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholsonrylaan 22, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NzA1NTA3LTIxZTgtNDE5MC05MGI1LWY3ZDFjNTYxYjRkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R355  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 Nicholson Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 08:00 -30.831534731775 30.395988821983
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za