Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Tontiki

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 20 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

19 Tontiki is 'n luukse, moderne selfsorgwoonstel op die eerste vloer van 'n kompleks op die seekant van Ballito. Die kompleks is veilig en bied direkte, privaat toegang tot die strand en is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels.

Die eenheid kyk uit oor die swembad en het gedeeltelike see-uitsig vanaf die patio en al die slaapkamers. Die patio is semi-omhein en is beskerm teen die wind en reën sodat jy nog steeds jou braai op die patio kan geniet ten spyte van die weer.

19 Tontiki bied slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenheid is ideaal vir gesinne. Geen partytjies word toegelaat nie. Te veel mense en geraas in die woonstel is streng verbode.

Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en is het lugversorging en 'n kluisie. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat omskep kan word in koninggrootte-beddens. Hierdie twee kamers het plafonwaaiers en deel 'n badkamer met bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, warmplate, vrieskas-yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, kookgerei en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Gaste kan op hul eie Netflix- en DStv Now-rekeninge inteken. Die sitkamer lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die swembad bied. Die balkon het 'n groot gasbraaier, stoepmeubels vir 6 persone, en uitsigte oor die swembad en die see. Let asb. dat geen vuur gemaak mag word nie.

Die kompleks is baie veilig en toegang word verkry met 'n afstandbeheer. 'n Swembad, 1 motorafdak en ekstra parkeerplek vir besoekers is tot gaste se beskikking.

Daar is 'n minimumverblyftydperk van 5 nagte maar naweekbesprekings is beskikbaar vanaf die Maandag voor die naweek, indien die eenheid beskikbaar is.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Tontiki sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir 19 Tontiki
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 8

Ligging

  • Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Tontiki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1826d181641b3ff78a7f27ead9e393f432456673191a61c41f33f2bafae6fd232070009394de90a0464e3a0b16ac4ce245e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.537761002446 31.220839651451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem