19 Uitsigs Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

19 Uitsigstraat is 'n klein, maar gerieflike en knus woonstel wat vas is aan die eienaar se hoofhuis in Stilbaai.

Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en beddegoed word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Bring asb. jou eie handdoeke saam. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Daar is ook 'n ontbythoekie met 4 kroegstoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en is toegerus met 'n TV met volledige DStv.

Die eenheid het 'n klein binnehof met patiomeubels en braaigeriewe. Dit is ideaal geleë, na aan die jetty by die Goukou-rivier.

Slaapplek

'n Bespreking by 19 Uitsigs Street sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 19 Uitsigs Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za