Ferreira Town Akkommodasie by 19 Waterkant Street Jeffreys Bay | LekkeSlaap
+16
+16

19 Waterkant Street Jeffreys Bay

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

19 Waterkant is 'n moderne en lugtige huis is die gewilde branderplankry-mekka, Jeffreysbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin met vakansie of 'n groep vriende wat teen die kus wil kom kuier. Daar is maklike voetganger-toegang tot die strand, winkels en restaurante, dus sal gaste baie maklik alles in die omliggende area kan verken en geniet.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 versierde slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg insluitend 'n gerieflike gasstoof. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en het 'n TV met DStv. Ons gaste geniet toegang tot gratis WiFi in en om die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Waterkant Street Jeffreys Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir 19 Waterkant Street Jeffreys Bay
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Waterkantstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 19 Waterkant Street Jeffreys Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 19, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMTY5NTI1LTQyZjAtNDY2NC1iNWU1LWEwN2NkY2NhYmU2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 19 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038312 24.929881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za