Waverley Akkommodasie by @19 Waverley weg | LekkeSlaap
+5

@19 Waverley weg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 19, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

@19 Waverley weg is in die modieuse buurt Waverly in Bloemfontein geleë.

Die gesinswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens vir 2 kinders in die leefarea.

Die leefarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV en 2 enkelbeddens. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Loch Logan Waterfront is net 6 km weg en dis die vermaaklikheidskern van Bloemfontein. Daar is rugby-, krieket- en atletiekstadions, sowel as 'n verskeidenheid winkels, fliekteaters en restaurante in dié rustige omgewing. Die Windmill Casino and Entertainment Centre bied doendinge vir die gesin, dobbelareas, 'n verskeidenheid restaurante en vertonings.

Slaapplek

’n Bespreking by @19 Waverley weg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waverley-weg 19, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 19, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYTI5NmJkLTI3MzctNDFhNS04MjVjLTFkODEzMzZiNjAzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 4 persone) 19 Waverley Road Waverly 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.09368 26.24429
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za