Amanzimtoti Akkommodasie by 1902 Amanzi - Amanzimtoti | LekkeSlaap
+12
+12

1902 Amanzi - Amanzimtoti

  • Vanaf R650 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 53, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1902 Amanzi - Amanzimtoti is in die veilige Amanzi-kompleks in Amanzimtoti, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Amanzimtoti is slegs 40 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en net 20 minute suid vanaf Durban, 'n gewilde bestemming vir internasionale toeriste en Suid-Afrikaanse gesinne.
 
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, en 'n sitkamer met 'n eetkamer langsaan. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo, asook 'n staanwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en breekware. Die woonstel het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met BluRay DVD-speler, en 'n DStv-koppelpunt. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 5. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig van die see en kan vanaf die slaapkamers en sitkamer geniet word.

Daar is veilige kelderparkeerplek agter 'n staalhek met 'n afstandbeheer, en nog veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 1902 Amanzi - Amanzimtoti sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir 1902 Amanzi - Amanzimtoti
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kusweg 53, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1902 Amanzi - Amanzimtoti het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 5 persone)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R650
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 53, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAYlS5jXTsRngGhjCtZDn3gcQDx0NrLxDtazoBhG0OYt7Zf9Z6P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 5 persone) 11 5 1 5 53 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.05373794945 30.88685082209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za