Stutterheim Akkommodasie by 1906 on Hill B&B | LekkeSlaap
+43

1906 on Hill B&B

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir 1906 on Hill B&B
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Steyn V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Steyn V
Gesin met klein kinders

Uiters teleurgesteld.

Dit was glad nie so goed as wat die foto's en beskrywing op website was nie. Tim, die gasheer, het sy beste probeer en volpunte vir hom, maar dis waar dit geëindig het. Die gastehuis is vervalle, en kan nie as 'n behoorlike gastehuis uitgegee word nie. Ons het gesoek vir die eiendom, want nêrens is daar 'n bord wat die gastehuis se naam aandui nie. Nêrens is aan ons genoem dat daar ook 'n hele paar valse verklarings op die website is nie: die Magnolia kamer word uitgegee met 'n romantiese bad (onwaar, dit is 'n gewone bad). Daar word ook gesê die kamer het 'n kaggel, dit het, maar dit was verstop en kon nie gebruik word nie, en dit was 'n winternag met baie lae temperature die aand van oorslaap. As ek nie voor die tyd betaal het nie, sou ek net daar en dan omgedraai het. Ek beveel aan dat julle hierdie gastehuis van julle website afhaal, totdat hulle die plek behoorlik soos 'n gastehuis inrig. Die werf was nie eers gevee met ons aankoms nie, en orals het blare rondgelê. Die foto's wys definitief nie die ware prentjie nie.

1906 on Hill B&B's terugvoer

Hi Steyn,
We are sorry to hear about your disappointment with our BnB.
We are aware that our old lady, despite her many charms, has plenty of faults - but nonetheless, we have taken cognisance of your feedback, and would like to respond to your points, and note some of the changes that are in play:
- All leaves have been swept [however with winter here, the leaves fall fast and furiuously - which also adds to the quaint charm of our space - however, stoep is now clear].
- We appologise for the "romantic bath" wording on the website - it should have stated that it is a "romantic bedroom - with a bath", and not a "romantic bath", and we are requesting TravelGround correct this oversight.
- Imagery was taken when Flavours restaurant was a part of the BnB, they have recently moved out, and we will be updating the lounge and dining room imagery soonest [thanks to your feedback, we'll make sure to include imagery of the bathrooms]
- Signage is currently being made, however a map is available on the travel ground website [please also note that with it being a private BnB we don't encourage bookings from the street, and therefore the signage that is currently being designed will only be the name of our establishment].
- With regards to the fireplace, the blockage occurred recently, and until we locate a chimney sweep [as they aren't readily available in Stutterheim, we did provide you with heaters, hot water bottles, and extra blankets to compensate for this [added to this, we recently added electric blankets to our beds, thanks to your feedback].

We realise that our house is not suitable for everyone. We do have many guests who have loved staying with us, because of the old lady's charm. Whilst I was tempted to offer you another discounted stay with us, I am mindful that you really didn't enjoy her charms or your stay here, and that this would not be a viable solution. What I can do, is to perhaps suggest other alternatives that would be more suited to you when you next travel through.
Kind Regards
Terence + Emma Weise

1906 on Hill B&B
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 69, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATgiusiDKnot918cfptP2gQ1TQQmP1UtlRSeaYCjZVedhEHE57r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 69 Hill Street Stutterheim 4930 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -32.570109766611 27.423404018524
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za