LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1957 | LekkeSlaap
+19

1957

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

1957 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiehuis op die strandfront in Morgansbaai.

Hierdie huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers op die boonste verdieping. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n koningingrootte-bed het en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is bad- en stortgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die middelste verdieping het ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die sitarea het ’n TV met DStv-kanale.

Daar is ’n gastetoilet op die grondverdieping en 2 motorhuise wat met afstandbeheerders werk.

Die dek wat na die see front het ’n onderdakbraai.

Slaapplek

’n Bespreking by 1957 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach-weg, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d6a83cbff3ec70ff323e15056c35ad526155a2b3e2c670c3ab967c708c8ae1a2b4a75e975c605516caecb13bdcf0e5a76e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag(plek vir 8) Beach Road Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.709983289854 28.340311259247
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!