Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1957 @ Morgan Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2023 tot 08 Jan 2024 en 10 Dec 2024 to 08 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2023 tot 08 Jan 2024 en 10 Dec 2024 to 08 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Wees asb. bewus van brandgevaar en moenie groot vure of vure op enige ander plek as die braai maak nie.
- Skakel asb. ligte, die TV en ander elektriese toestelle af as julle dit nie gebruik nie. Maak ook seker dat alle krane toe is wanneer dit nie gebruik word nie.
- Die bestuur is nie verantwoordelik vir gaste se privaat besittings nie en gaste moet self daarna kyk.
- Die eenheid word nie skoongemaak tydens verblyf nie en daarom moet gaste self hul beddens opmaak en skottelgoed was (indien die skoonmaker nie beskikbaar is nie).
- Hou asb. die vensters toe as julle nie by dit is nie en hou die deure gesluit.
- Spaar asb. krag en water.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Moenie rommel buite los nie en gooi dit in die asblik.
- Die gas verseker dat niks aan vloere, mure of plafonne van die perseel geheg word met spykers, skroewe, gomgeweer of ander maniere nie, anders sal gaste moet betaal vir enige skade.
- Alle skade aan die eiendom en breekskade en/of verliese veroorsaak deur gaste sal deur die gas betaal moet word.
- Neem asb. ander gaste in ag en moenie geraas maak nie.
- Neem asseblief kennis dat wanneer enige van die reëls hierbo verbreek word, die instansie toestemming het om jou te vra om dadelik te vertrek en as enigiets beskadig is, sal die gas verantwoordelik wees vir die koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0f60ea695cabeab3b18921b1a5fcccccaa76464b62bd49d47cce427fcea59fc4c7136911cc8fe5c3c980b593eb984f4c4e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Beach Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -32.709934066279 28.340231642967