199 Hermanus Beach Club

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

199 Hermanus Beach Club is in 'n veilige kompleks in die gewilde vakansiedorp, Hermanus. Dié dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, beskik oor 3 slaapkamers en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die kompleks het 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-puttbaan, muurbalbaan, gimnasium. 'n kroeg, gemeenskaplike braai-area, 'n kuierkamer, stoor en 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie.

Slaapplek

'n Bespreking by 199 Hermanus Beach Club sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 199 Hermanus Beach Club gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za