2 Bedroom Garden Route Bliss
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Kudu Straat, , Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
2 Bedroom Garden Route Bliss is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Reebok, digby Klein-Brakrivier. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge op die Tuinroete.
Die woonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed het, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en ingeboude kaste.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Skuifdeure lei van die leefarea na die tuin met 'n boma en braai-area waar jy see-uitsigte op 'n afstand kan bewonder. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie. Ons is net 'n entjie se ry van die strand en verskeie winkels af. Dit is naby verskeie binnenshuise en buitemuurse doendinge.
Slaapplek
’n Bespreking by 2 Bedroom Garden Route Bliss sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- 34 Kudu Straat, , Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Bedroom Garden Route Bliss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Kudu Straat, , Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom