LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Bedroom Garden Route Bliss | LekkeSlaap
+15

2 Bedroom Garden Route Bliss

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 2 Bedroom Garden Route Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frik V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, ruim en goed toegeruste verblyf, sentraal geleë tussen George en Mosselbaai.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd by Garden Route Bliss gehad en Elsabe was 'n gasvrou duisend. Sy het uit haar pad gegaan om seker te maak dat daar aan al ons behoefes voldoen word veral met aankoms toe ons later opgedaag het as beplan. Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Esme V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ons het 'n ongelooflike vakansie gehad. Die verblyf was pragtig en ruim, en die tuin was heerlik vir ons kind om in te speel. Tannie Elsabe en oom Danie was baie vriendelik, en ons sal in die toekoms beslis weer daar gaan bly. Ek kan die akkommodasie baie sterk aanbeveel.

Lize T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T
Saam met vriende

Fantastiese gasvryheid, ruim, baie netjies en baie veilig.

Met aankoms het ek gewonder of die akkommodasie groot genoeg sal wees en ek was stom geslaan oor die ruimte, die netheid en ook privaatheid wat Garden Route Bliss bied. Tannie Elsabe en oom Danie het ons baie tuis laat voel. Dit is ook baie veilig daar. Ons besoek Garden Route Bliss baie graag weer in die toekoms. Dankie!

Stiaan D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan D
Gesin met tieners

Dit was soos om by my eie huis te bly, baie lekker.

Dit was baie great gewees, baie netjies en als wat ons nodig gehad het was daar. Baie stil en rustige area.

Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Kudu Straat, , Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYjA0ODBlLTFhNzQtNDJmYi1iMTk4LWE0MzQ3M2ExOGY4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 34 Kudu Street Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.07724 22.16641
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!