Manaba Akkommodasie by 2 Chelston Place | LekkeSlaap
+15
+15

2 Chelston Place

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 58, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2 Chelston Place is 'n selfsorgwoonstel op die eertse verdieping in die hartjie van Manaba Beach. Die veilige kompleks is ideaal geleë, 'n paar minute se ry van Margate North Beach af.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en oorgenoeg kasspasie en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad.

Die oopplan-kombuis het 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, potte en panne. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6 en dit is langs die sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n groot beskutte balkon. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe in die tuine en daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.

2 Chelston Place is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Chelston Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir 2 Chelston Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Queen-straat 58, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Chelston Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 58, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo22vuJ5NlN0WpG41VMj9jJAgGZ5dpDWmnkDnR0LgQ8fARZ2K4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 58 Queen Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.851678093979 30.381337133358
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za