St Michael's-on-Sea Akkommodasie by 2 Colin Street | LekkeSlaap
+13
+13

2 Colin Street

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinstraat 2, St Michaels on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2 Colin Street is 'n lieflike selfsorghuis in St Michaels on Sea.
Gaste moet eie DStv-dekodeerder en kaart saambring. Gaste kan nie TV sonder 'n dekodeerder kyk nie.

Die huis het slaapplek vir 5 volwassenes en 3 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met 7 stoele. Die knus sitkamer het 'n TV en 'n plafonwaaier. Buite is daar 'n groot tuin met ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Colin Street sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Colinstraat 2, St Michaels on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 7)
Vanaf R650
per nag (plek vir 7)
Vanaf R650
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinstraat 2, St Michaels on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnVrgJIEvAaw7sDFpVLy7iSdRTx7idHuNEHt7zkQWV7u37vsUq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 7) 2 Colin Street St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.824622 30.402718
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za