LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Eldorado | LekkeSlaap
+29

2 Eldorado

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Military-weg 3 , Eldorado 2, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Eldorado is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil straat in Tamboerskloof. Die woonstel het 'n uitstekende ligging, dis lekker naby Kloofstraat wat verskeie restaurante en 'n opwindende naglewe bied.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien-tuimeldroër, skottelgoedwasser en ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike bank en platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die kombuis lei na 'n privaat balkon wat die hele woonstel dek, vanaf die agterkant van die kombuis tot by die tweede badkamer wat 'n privaat ingang het. Die balkon is redelik klein, maar bied 'n effense uitsig op Tafelberg. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en daar is slegs parkeerplek op die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Eldorado sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Military-weg 3 , Eldorado 2, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Military-weg 3 , Eldorado 2, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHGY8EC4nMvWbX3bNLE4aG5loBNLSlZhfMgruySv2W1a7J1zBjs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) 3 Military Road 2 Eldorado 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.927073844929 18.409431028207
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!